LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tehillah Guest House | LekkeSlaap
+24

Tehillah Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Tehillah Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Isabel K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel K
Enkelreisiger

Baie netjies, gerieflik, rustig.

Beslis aan te beveel.

Tehillah Guest House's terugvoer

Hi Isabel
Dankie vir jou resensie.
Dit was 'n voorreg om tot diens te kon wees.
Tehillah-groete
Johan en Rita

Tehillah Guest House
Danie P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en waarde vir geld.

Baie behulpsaam. Het my waentjie in hulle motorhuis toegesluit vir die nag vir veiligheid. Loopafstand van winkelsentrum en eetplekke.

Elizma D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvrou, dadelik welkom gevoel.

Ons plekkie was pragtig en baie gerieflik. Sal definitief in die toekoms weer daar oorbly. Rita en Johan is het ons baie welkom laat voel.

David O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting lekker.

Baie lekker gebly. Akkommodasie baie netjies en naby aan geriewe.

Bruce M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good, spacious and clean accommodation.

Well appointed accommodation.

Tehillah Guest House's terugvoer

Baie dankie, Bruce, dat jul die verblyf hier by Tehillah aangenaam gevind het.
Kom kuier gerus weer!
Johan en Rita

Tehillah Guest House
Lothar B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lothar B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gerieflik.

Baie hartlik verwelkom deur vriendelike mense, alles gewys en ingelig oor dorp en venue. Waarde vir geld, sal beslis aanbeveel.

Lourens En Jessie R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lourens En Jessie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Dit het voorgekom of die gasheer en gasvrou nie ons opwagting daar te wagte was nie en het verras geklink dat ons deur die webtuiste bespreek het. Dis kamer en kombuisie was netjies, maar het oud voorgekom. Voorsiening van koffie en tee was ontoereikend. Water het op die vloer van die badkamer uitgeloop na gebruik van die toilet en wasbak. Die gastehuis word as 'n B&B adverteer op die webtuiste, maar geen ontbyt is aangebied nie en ons is ingelig om self ontbyt by die Wimpy op die dorp of elders te kry. Die kluis was gesluit en ons kon nie toegang daartoe verkry nie. Verder was daar ook nie 'n veiligheidshek op die perseel om veilige parkering te verseker nie. Die parkering is oop en bloot teen die straat geleë.

Tehillah Guest House's terugvoer

Jammer vir ongerief maar Rita was baie siek in hospitaal Senuweeineenstoting Ons is ook besig om die huis binne te verf want hulle kom inspeksie vir stergradering Ons sal foute regmaak Die parkering is by kamer en erf is nie omhein nie Nogmaals baie jammer maar kom besoek ons weer

Tehillah Guest House
Nicolette B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om te bly.

Sien sterre.

Tehillah Guest House's terugvoer

Baie dankie Nicolette dat jul die verblyf hier by Tehillah aangenaam gevind het.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Rita

Tehillah Guest House
Desiree E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Desiree E
Enkelreisiger

Baie gerieflik en eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

Serena H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serena H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place and the owners are so friendly and helpful - would definitely like to go again!

First time ever in Caledon, and I must say the owners really made us feel welcome, so helpful and friendly. I would stay here again if I go back to Caledon - Everything is so close by and the area is really beautiful. Thank you for a lovely stay.

Marisa H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als was perfek, dankie.

Aan al ons verwagtinge voldoen en meer. Sal beslis weer daar oornag.

Bessie V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige nagrus, op 'n heerlike bed.

Ons was vriendelik ontvang deur ons gasvrou, sy het ons na ons kamer geneem en alles uitgewys. Alles in die kamer was netjies en skoon, die beddegoed en bed is van goeie kwaliteit. Die badkamer is skoon en netjies en daar was alles wat ons sou nodig kry, soos seep en showercap. Ek sal beslis Tehillah Guest House aanbeveel aan enige gas.

Charne F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal, netjies en gerieflik.

Tehillah Guest house is sentraal geleë en perfek vir 'n nag of twee.

Tehillah Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, dit was 'n vooreg en vertrou ons sien julle weer in die toekoms!


Groete
Rita

Tehillah Guest House
Phil B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and peaceful stay.

We were warmly received by the owners and had a pleasant night in Caledon.

Brigitte S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie baie lekker gebly.

Paul V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, vriendelike ontvangs.

Netjies en skoon met alles wat nodig is vir aangename verblyf.

Esme V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esme V
Gesin met klein kinders

Goeie waarde.

Ons het heerlik gebly. Die eenheid was baie skoon, en alles was daar wat jy nodig het. Jy kan sien daar is tyd spandeer om die plek mooi te laat lyk, en goed in te rig. Ek kan definitief die verblyf aanbeveel.

Denzil W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such awesome hospitality. Definitely coming again.

Thank you so much Tehillah Guest House for your awesome hospitality. We have stayed at a few dodgy places and what a pleasure stumbling upon your little place - no need to look further as we have our favourite now in you.

Fj V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Baie netjies en skoon. Cute plekkie en perfek om te oornag. Al die geriewe wat jy sou benodig plus nog meer. Vriendelike diens en sal beslis aanbeveel.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ixia-straat 2, Caledon, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1C61Cxqzan1x8wRtqVCnuCBOXNcanev5b5A3zXPpjAh9ocw1GR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 2 Ixia Street Caledon 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.229437 19.431522
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!