Witrivier Akkommodasie by Telestai Guest House | LekkeSlaap
+53

Telestai Guest House

17 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almaweg 1, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Telestai Guest House bied Marokkaanse-styl verblyf in Witrivier, Mpumalanga. Die naam, Telestai, beteken "dit is volbring" en die gastehuis is ontwerp om ons gaste 'n luukse, romantiese en ontspanne atmosfeer te bied.

Telestai is 'n idilliese plek wat ontwerp is om uniek te wees. Pragtige palmbome omring die swembad-terras en die stoep.

Verblyf is beskikbaar in ruim gastekamers met pragtige afwerkings wat met ontwerpersmateriaal oorgetrek is. Elke kamer het 'n ruim en suite-badkamer, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, lugversorging en plafonwaaiers. Een van die kamers is geskik vir selfsorg.

'n Kontinentale ontbyt is daagliks beskikbaar.

Gaste kan ontspan om die swembad of in een van die gemaklike sitareas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Telestai Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Almaweg 1, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Telestai Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almaweg 1, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5laA7SYqciFbx7XhtkVrnXQw8z5rQYCvrpfMGDHqIOMeMBDkrd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 1 Alma Road White River 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.326978860495 31.008865535259
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za