LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tembe Elephant Park & Lodge | LekkeSlaap
+8

Tembe Elephant Park & Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tusker Suites
Tariewe sluit in: verblyf, alle etes, tee en koffie, 2 daaglikse wildritte, pendel na en van die wildkykplekke gedurende die dag.
Tariewe sluit uit: drankies by die kroeg en op wildritte, hekfooie, gemeenskapsheffings van R50 per persoon per nag, onthougoed, wasgoed, klere, fooitjies en spa-behandelings. WiFi kos R50 per toestel.
Duiker Suite

Gesinsuite

Tembe Suite

Huisreëls

Hekfooie:
- R110 per voertuig met 1 tot 10 passasiers
- R220 per voertuig met 11 tot 20 passasiers
- R330 per voertuig met meer as 20 passasiers

Bewaringsfooi:
R50 per volwassene
R25 per kind onder 12 jaar

Daar is geen kaartgeriewe by die hek nie. Gaste moet asseblief kontant gereed hê vir die hek- en bewaringsfooie.

Neem asseblief kennis dat die hekfooi en bewaringsfooie tot en met die 31ste Oktober 2021 geldig is.

R50 gemeenskapsfooi per volwassene per nag.
R25 gemeenskapsfooi per kind per nag.
R50 vir WiFi-toegang per eenheid.

Let asseblief daarop dat hoewel ons poog om die tariewe gereeld op te dateer, dit onderhewig is aan verander sonder vooraf kennisgewing;

Uitgesluit by ons tariewe.
Drankies van die kroeg en wildritte
Kunsvlyt/memorabilia
Klere
Wasgoeddiens
Spa-behandelings
Geskenke
Hekfooie
Bewaringsfooi
Gemeenskapsfooi
WiFi kos R50 per toestel

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

30 dae of meer voor die inklokdatum: 50% terugbetaling.
14 - 29 dae voor die inklokdatum: 50% terugbetaling op volle gekwoteerde waarde onderhewig aan 'n plaasvervangerbespreking.
14 dae of minder voor die inklokdatum: geen terugbetaling.
Alle kansellasies moet skriftelik aan ons gerig word en is nie geldig tensy hul deur ons kantoor erken is nie.

Vanaf
R4 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tembe Olifantpark, Kwa-Tembe, Kwa-Ngwanase, n/a, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmY2NhYjkyLTg4YmMtNDRhYi05MWRhLTEwMjBkYzg1YzlkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Tembe Elephant Park Kwa-Tembe n/a KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-18:00 11:00 -27.022222222222 32.493333333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!