Voor-Paardeberg Wyn Wyk Akkommodasie by Tempel Wines | LekkeSlaap
+24

Tempel Wines

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Malmesburypad - Nuwedrif, Noorder-Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tempel Wines is 'n wynplaas in Noorder-Paarl en bied gerieflike verblyf in 4 opgeknapte gastekamers. Gaste kan 'n gratis wynproesessie en keldertoer geniet wanneer hulle op die plaas bly.

Elke gastekamer het 'n stort en 'n verhitte handdoekreling, 'n yskassie, 'n kluis, TV, lugversorging, 'n Nespresso koffie- en teestasie, badhanddoeke en toiletware. Een van die gastekamers het ook 'n bad. Gaste kan 'n buffet-ontbyt met tuisgemaakte konfyt, plaaslike kase en koue vleise, varsgebakte croissants en pasteitjies, tuisgebakte brood, vars vrugte, jogurt, eiers en vars lemoensap geniet.

Die wynlandgoed bied 'n 15 m lange verhitte swembad met 'n uitsig op die berg. Daar is ook 2 vriendelike honde en 2 katte op die plaas.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Russies

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Malmesburypad - Nuwedrif, Noorder-Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Malmesburypad - Nuwedrif, Noorder-Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApqUQ6N0N2rK9I3fQ5WgTvXqJt8ECuP9Z3eEGlGwDfpnen72iZO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 2) Malmesbury Road - Nuwedrif Northern Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 12:00 -33.676604216672 18.973603248596
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za