LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ten Stirling B&B | LekkeSlaap
+26

Ten Stirling B&B

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirlingstraat 10, Waverley, Johannesburg, 2090, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 630 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ten Stirling B&B is in mooi versorgde tuine in die voorstad Waverley in Johannesburg. Dis 'n gerieflike ligging vir diegene wat die stad moet besoek, ongeag vir sake, sport of ontspanning.

Verblyf is beskikbaar in 7 pragtige slaapkamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer, verhitting en verkoeling, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi. Van die kamers het lugversorging.

Gaste kan gerus van die geriewe op die perseel gebruik maak, soos die swembad, tennisbaan, braaigeriewe en die groot tuin. 'n Wasgoed- of kinderoppasdiens kan gereël word, asook lughawevervoer en uitstappies na plaaslike besienswaardighede.

'n Stewige ontbyt word tussen 7:00 en 8:00 op weeksdae, en 8:00 tot 10:00 oor naweke, voorgesit. In die somer bedien ons dit op die terras wat oor die swembad en tennisbaan uitkyk, en tydens koeler weer in die eetkamer.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Ten Stirling B&B
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Stirlingstraat 10, Waverley, Johannesburg, 2090, Gauteng
  • Gaste dink Ten Stirling B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 630
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 630
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirlingstraat 10, Waverley, Johannesburg, 2090, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyODA3ZDY1LTQ4MzMtNGZkYi1hMjNlLTBiMjdjOTZkMDU1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 630  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 10 Stirling Street Waverley 2090 Gauteng 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -26.13693 28.07251
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!