Teniqua Treetops

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Teniqua Treetops bied unieke verblyf in 8 omgewingsvriendelike boomsuites in die inheemse woud naby Knysna. Elke boomsuite kombineer hout-, glas- en seilkomponente om 'n unieke vakansieplekkie te skep.

Die uiters private, ten volle toegeruste boomsuites is uitgesprei oor 35 hektaar. Van die 8 suites is daar 4 romantiese, weggesteekte paartjies-boomsuites met groot baddens op die voorste dek en eindelose uitsigte. 2 van die ander eenhede is ideaal vir 'n gesin met jong kinders. Daar is 'n koningingrootte-bed en stapelbeddens vir kinders van 13 jaar of jonger. Die ander 2 groter eenhede bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, 'n plonspoel, speelarea en vermaakkamer. Die oord het WiFi in die gemeenskaplike area.

Teniqua Treetops is tussen Knysna en Sedgefield op die Tuinroete geleë. Die omliggende woude, riviere, see en klowe bied 'n magdom doendinge. Dis 'n natuurliefhebber se paradys met pragtige wandelpaaie deur die woud, rivierpoele, verskeie voëlsoorte, skoenlappers en die sterre is ongelooflik! Dit maak ook deel uit van die Tuinroete Nasionale Park.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Teniqua Treetops gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 075 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za