Terebinte Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chelmsford-weg, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Terebinte Bed and Breakfast is deel van 'n eiendom in Glenwood, Durban. Dit het die bekoring van 'n ou huis met houtvloere en hoë plafonne en 'n outydse tuin, met mango- en piesangbome.
Terebinte het 2 kamers wat elkeen slaapplek aan 3 gaste bied. Terebinte 1 het 'n dubbelbed en 'n enkelbed met 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort. Ander kamergeriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie kamer het 'n klein binnehof met 'n tafel en stoele.
Terebinte 2 het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 'n volwassene of 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, WiFi, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in.
Nabygeleë doendinge sluit visvang, fietsry, bergfietry, swem en tennis in. Daar is 'n verskeidenheid restaurante om van te kies en keur!
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Chelmsford-weg, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Terebinte Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bulwer Berea Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chelmsford-weg, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom