LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Terebinte Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+18

Terebinte Bed and Breakfast

Terebinte 1
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Terebinte 1 het 'n dubbelbed en 'n enkelbed met 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort. Ander kamergeriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie kamer het 'n klein binnehof met 'n tafel en stoele.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders van 0 tot 2 jaar kan gratis oornag. Kind van 3 tot 4 jaar betaal R100. Kinders van 5 tot 9 jaar betaal R150 elk per nag Kinders van 10 tot 13 jaar betaal R200 elk per nag Kinders 14 jaar en ouer betaal vol prys. Kinders wat op hulle eie bly of met 1 volwassene deel, betaal vol prys. Ons is naby aan die hawe vir MSC-vaarte en voorsien 'n pendeldiens teen ekstra koste. Ons bied ook 'n pendeldies vanaf die lughawe teen laer tariewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Terebinte 2
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Terebinte 2 het 'n dubbelbed en 'n slaapbank (enkelbedgrootte) vir 'n volwassene of 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, WiFi, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders van 0 tot 2 jaar kan gratis oornag. Kind van 3 tot 4 jaar betaal R100. Kinders van 5 tot 9 jaar betaal R150 elk per nag Kinders van 10 tot 13 jaar betaal R200 elk per nag Kinders 14 jaar en ouer betaal vol prys. Kinders wat op hulle eie bly of met 1 volwassene deel, betaal vol prys. Ons is naby aan die hawe vir MSC-vaarte en voorsien 'n pendeldiens teen ekstra koste. Ons bied ook 'n pendeldies vanaf die lughawe teen laer tariewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelmsford-weg, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjNzY1NjczLTIwNTctNDRkMy05MGZjLWIyMGQ4MmQwNjI1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 62 Chelmsford Road Glenwood 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.853094 30.991066
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!