Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Teremok Lodge and Spa

B&B
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marinerylaan 49, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R5 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Teremok Lodge and Spa is in die tropiese strook van KwaZulu-Natal tussen palm- en melkhoutbome geleë. Dit is 'n luukse boetiek-lodge wat se naam uit Russies vertaal na "klein wegkruipplek". Teremok Lodge and Spa is binne stapafstand van die strand en bied tuine wat pragtig ontwerp is.

Al 8 van die lodge se suites het 'n unieke ontwerp, uitleg en gevoel met fyn besonderhede soos individuele geur, musiek en 'n lekkerny saans wat alles tot 'n verruklike atmosfeer bydra. Elke suite het 'n ekstra-lang koninggrootte-bed of 2 ekstra lang enkelbeddens, 'n handgemaakte plafonwaaier, lugversorging en 'n privaat balkon. Elke oopplan-badkamer het 'n ruim, reëndansstort, losstaande bad, dubbelwasbakke en aparte toilet, asook 'n bidet. Daar is ook 'n musiekstelsel met 'n LCD-skerm en DVD-speler, 'n iPod-stasie en gratis WiFi ADSL-internet. 'n Groot biblioteek met DVD's is by ontvangs beskikbaar.

Die Teremok Spa bied 'n wonderlike ervaring in 'n interessante boetiekomgewing. Die Spa is 7 dae 'n week oop en het hoogs gekwalifiseerde meesterterapeute. Hier word 'n reeks van gesig-, lyf- en verslankingsbehandelings aangebied waar internasionaal goedgekeurde produkte gebruik word. Die interessante winkel is 'n tentoonstelling en verkoopspunt van die Teremok-eienaars, Tracy, Kim en Debbie se keuses van produkte soos outydse bottels met lekkergoed, handgemaakte juwele, kaartjies en klere wat pragtig ontwerp is.

Gaste kan op die sonstoele ontspan of die swembad geniet. Hier is 'n gimnasium, eerlikheidskroeg, biblioteek met boeke en tydskrifte en tee- en koffiegeriewe. Veilige parkeerplek is binne beskikbaar, asook 24 uur-ontvangs. 'n Wasgoed- en strykdiens en plaaslike pendeldiens kan gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Ligging

  • Marinerylaan 49, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marinerylaan 49, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65a97b5fefaa2f936afddf9bc5b3d39f37e57e2932cda3f840dda798c853985f17f13dbd214de25be1ae239ccd8d02a8f4fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag, vir 2 mense 49 Marine Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -29.735195 31.0807851
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem