LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Terra Casa | LekkeSlaap
+64

Terra Casa

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Riviera Suite - Luukse Suite
Ontbyt
Gauguin Suite - Luukse Suite
Ontbyt
Picasso Suite - Luukse Suite
Ontbyt
Da Vinci Suite - Presidensiële suite
Ontbyt
Van Gogh Suite - Supirieure Suite
Ontbyt
Michelangelo Suite - Supirieure Suite
Ontbyt
Belasting en Ekstras

Kinders onder 6 bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 betaal R150 per kind ekstra.

Reël asseblief vooraf indien jy beoog om later as 21:00 in te boek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Alle kansellasieversoeke moet skriftelik aan ons gerig word met jou besprekingsnommer as verwysing.
1. Kansellasie 0 - 7 dae voor aankomsdatum - 100% van die volledige deposito sal gehef word op die gekanselleerde bespreking.
2. Kansellasie 7 - 14 dae voor aankomsdatum - 50% van die volledige deposito sal gehef word op die gekanselleerde bespreking.
3. Kansellasie 15 dae voor aankomsdatum - deposito sal terugbetaal word nadat kredietkaart-transaksie- en administrasiekostes afgetrek is.
4. Laat asseblief 48 uur toe vir die terugbetaling om geprosesseer te word.
5. Alle terugbetalings of indien die gas vroeër wil vertrek is onderhewig aan die bestuur se diskresie.

Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patryslaan 2, Cashan 5, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0YjBhOGYzLWQ5ZjktNDIxMi1iZGExLTU5Mjc5NzczYmU5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 2 Patrys Avenue Cashan 5 0299 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.703798073862 27.240292431213
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!