Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Terra Rouge Farm Accommodation

Selfsorg
Meerkat Manor Kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R240
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die terrein is sowat 1 km vanaf die hoofhuis en gaste het 'n keuse tussen 4 kampeerplekke met slaapplek vir 10 gaste elk. Die terrein het moderne ablusieblokke met 'n opelug-stort en spoeltoilette.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie kamptoerusting saambring.

Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voor aankoms.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bungalow 2
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het lugversorging en beskik oor 'n slaapkamer met 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, gasstoof, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid bied toegang tot 'n ruim stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voor aankoms.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bungalow 3
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié grasdak-eenheid het lugversorging en 2 enkelbeddens, asook 'n dubbelslaapbank. Die privaat badkamer het 'n stort. Die eenheid het ook 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die bungalow bied toegang na 'n stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voor aankoms.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bungalow 1
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het lugversorging en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en muskietnette. Die privaat badkamer het 'n stort. Die kombuis het 'n mikrogolfoond, klein stoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid bied toegang na 'n stoep wat uitkyk oor die veld met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voor aankoms.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R240
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Terra Rouge Plaas, Vanaf die C15, Hardap, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c08eb4d41d03d43d603a2126b50fb0a8bbabf0ce1e4b83b1dd859139ad1354182eacc3fbaab34312903a12340ba325925ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense Farm Terra Rouge Off the C15 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.518487175328 19.681857560215
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem