Terrace Hill Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Terrace Hill Guesthouse is op Roete 62 in die vallei van rose en wyn en bied lieflike kamers.

Die gastehuis beskik oor 5 en suite-slaapkamers wat verblyf aan tussen 2 en 5 gaste bied. Die kamers het koningingrootte-beddens, dubbelbeddens of enkelbeddens. Die en suite-badkamers het storte óf baddens en storte. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, asook WiFi.

Ontbyt kan in die eetkamer of op die dek met 'n uitsig op die Langeberge en oor die wingerde geniet word.

Gaste kan in die tuin ontspan en daar is 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Terrace Hill Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za