Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Terrace Lofts

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 25 resensies vir Terrace Lofts
Netheid
4.2/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Catharina J E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Catharina J E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not one of the most pleasant places to stay over night.

Terrace Lofts photo is deceptive. This must be a very old photo. A newer room has been built, in front the units shown, since the picture was taken. We arrive just as loadshedding kicked in. We were supplied with a small torch. Loadshedding is a fact of life in South Africa. Surely some form of back up light could be provided? We had to go out and purchase candles. The basin in the bathroom leaked something terrible. The shower door is broken and leaks on, an already, wet floor. No foot towel is supplied. The glass around the light in the bathroom is also broken. The basin in the kitchen has had some acid spilled on the stainless steel and is in a bad state. One of the bedside lights shade was missing. The property could do with an exceedingly good cleaning. No toiletries are offered either. The door to our unit could not be locked. The sliding gate into the property is out of order and anyone off the street could enter. The anti-theft bracket on the sliding gate is broken and the sliding gate has not been used, with a remote, for a very long time. The WiFi did not work while we were there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very safe and clean.

Very friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dee V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed, clean house, beautiful gardens and great hosts.

A home away from home, lovely host that was available when we had questions. Loved the beautiful, manicured gardens. Thank you for a beautiful stay, it was my second stay there, after many years it was good to see a couple of improvements. See you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rentia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Trappe bietjie onveilig vir ouer mense.

Netjies, maar geen tee, koffie of suiker beskikbaar nie. Bedlampies vir lees ook onvoldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie vir seniorburgers nie.

Die plek is nie vir seniorburgers nie, die slaapplek was in die loft, sou beter gewees het as daar 'n dubbelbed op die grondvlak was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Rochelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het by die verblyf gekom en toe oorkant die verblyf gebly. Ons het nie eens in die verblyf gebly wat ons geboek het nie.

Ek is teleurgesteld in die verblyf, ek het die vorige eienaar geken en dit is nou 'n teleurstelling. Ons het 'n halwe beker met koeldrank in die yskas gekry, die dak in die badkamer was vol muf gewees. Ons het een handdoek vir 2 mense gekry, die dame wat ons gehelp was glad nie behulpsaam nie, harde kloppe aan ons deur 06:00 in die oggend. Ons het nie eens in die akkommodasie gebly wat ons bespreek het nie. Ek sal nooit weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Chris S
Saam met vriende

Diens was swak.

In dubbelkamer met gesamentlike kombuis. Vir 4 persone net 2 stoele gehad, 2 koppies en 2 teelepels. Gelyk of hulle nie bewus was dat ons bespreek het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik tot goed.

Daar is nie 'n klokkie buite om te laat weet dat jy gearriveer het nie. Ons het nooit formeel in- of uitgeklok nie, so daar was altyd die knaende gedagte of hulle regtig weet dat ons hier is. Die plekkie is baie netjies, maar kort bietjie aandag. Die kaste wat se laaie nie mooi pas nie, skewe mure of deure, ens. Die trappe in die eenheid is baie steil. Die gekoer van die duiwe in die vroeg oggend was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chereé S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chereé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Eenheid was baie netjies en was algeheel 'n lekker besoek aan Terrace Lofts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Vriendelik en genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ondervinding.

Die oorheersende indruk was hoe doeltreffend die eenheid toegerus is. Spasiebenutting skitterend, personeellede vriendelik en ek sal definitief weer daar wil oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Dit was baie nice gewees, ons moes bietjie wag vir iemand om die hek oop te maak, maar dit is nie die ergste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helene E
Gesin met tieners

Ruim, netjies en goed geleë.

Verblyf was netjies, skoon en ontvangs was goed. Voorstel: Handdoeke in badkamers was klein en min (1 medium en 1 klein gesighanddoek). Handdoeke was te min vir 2 persone /kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste eenheid.

Eenhede is goed toegerus. Ons het lekker gebly. Dankie. Die parkeerarea is 'great' vir motors maar is beslis nie goed vir motorfietse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam, skoon en sal weer daar tuis gaan.

Die verblyf was baie goed. Eenheid was skoon en netjies. Baie rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tommy W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tommy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Klein goedtjies wat aandag kort. Moes 10 min voor die hek wag. Daar is nie 'n hek intercom nie en moes bel en wag. Daar was ook nie koffie nie, net tee met geen melk. Ekstra klein goedjies wat dit meer aangenaam sou maak. Andersins baie skoon en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tumi T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumi T
Gesin met klein kinders

Excellent service.

Keep up the good work. Excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is soos 'n klein groen paradys in die middel van die dorp.

Die blyplek was baie netjies en skoon. Pragtige skoon linne en die breekware is in 'n puik toetstand. Was heerlik om daar te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grieta L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grieta L
Enkelreisiger

Swak bestuur want hulle het 'n dubbel booking gehad, en het nie eintlik plek gehad vir my nie.

Toe ek opdaag het ek 15 minute gewag buite voordat ek gehelp is, ek is meegedeel dat hulle ge-dubbel book het en dat ek nie meer die plek kan kry wat ek bespreek, betaal en bevestig was kon kry nie. Ek is na 'n veldhuis toe gevat om daar te gaan slaap, ek het geweier want ek was vrou alleen en wou nie in die veldhuis slaap nie, na vele oproepe is ek teruggevat na die hoofkompleks waar ek in 'n tweeslaapkamerhuisvesting ingesit is. Wat toe nie te onaangenaam was nie, dit was skoon en netjies soos wat ek verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dilip H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dilip H
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay and will definitely book here again when I visit Standerton.

We were fortunate to be given the en suite. Very comfortable and spacious with a very lovely garden all around. Minor problems to be attended to by owner: aircon tripping on fault error, dress room lights not working and noisy extraction fan in bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benny M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benny M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Staff friendly and place clean. Will definitely call again.

Was only disappointed with the pool, but the reception came to our rescue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, baie dankie.

Sal dit weer doen. So lekker, julle is baie behulpsaam. Julle diens is goed dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sibusiso N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibusiso N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place.

I was actually moved to another place due to Terrace Loft being full. Went to an even lovelier place called Apple Dew Accommodation. Thanks for the service received.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyers Naude-straat 39, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjZDc2NmQwLTM3YjYtNDUwMS1iMjg4LTkyZGFiYmIxYTllYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 25 5 1 4 39 Beyers Naude Street Standerton 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.9430034 29.2426781