+20
Selfsorg in Soutpan

TeVrede by Beaulah Plaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Martie D
1 nag
5.0
Jan 2026

Pragtige huisie in die ongerepte natuur op 'n plaas. Sal beslis weer gaan! Ons het heerlik gebly! Die huis is baie privaat en is geleë in die ongerepte natuur op 'n plaas. Net wat ons nodig gehad het na die lang pad. Wens ons kon langer bly. Baie dankie aan die gasvrou wat seker gemaak het dat ons gemaklik is met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Wonderlik rus en vrede vir die siel. Defnitief! Was fantasties lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Baie lekker. Was wonderlik dat die honde welkom was, en veilig in die erfie kon rondbeweeg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Estie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

R703, Vaalbank A Farm 584 Portion 1, Soutpan, 9358, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eb2aab1112712e2a48522036c169466cfe53f015ac81f47e2bf9395a53c3f9977c5bf3dbbc556447fa4101f87a781a618ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 R703 Vaalbank A Farm 584 Portion 1 9358 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.760208 26.034863
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang