+16
Selfsorg in Kalahari

Tevrede Lekkerus

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R31, Lusthof Farm, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Tevrede Lekkerus is slegs 10 km buite Van Zylsrus aan die oewer van die droë Kurumanrivier in die Kalahari geleë.

Daar is verblyf in 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het ’n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie het ’n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Badhanddoeke word in alle eenhede voorsien.

Die kampeerplekke het elkeen 'n klein braai-area, elektriese kragpunt en 'n kraan. Kampeerders het toegang tot gehalte-ablusiegeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Henk S
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik. Dit was baie lekker. Alles baie netjies en mooi. Die plek het ons stoutste verwagtinge oortref en was beslis 'n belewenis.
Aug 2025
René C
Saam met lewensmaat
5.0
Vir die siel! Dankie, ons het tevrede en lekker gerus! Die akkommodasie is pragtig en baie gerieflik. Ons het die aand lekker gebraai en kon die asemr...
Sien meer
Aug 2025
Hermann D
Gesin met klein kinders
5.0
Kalahari wonder. Fantastiese verblyf. Ongelooflike sterrehemel, lekker bosveld vuur met absolute stilte. Kinders het die sandduine baie geniet. Kinder...
Sien meer
Apr 2025
Shani V
Saam met lewensmaat
5.0
This should be your first choice if you need to spend time in Van Zylsrus. We stayed two nights because we had a booking at Klein Jan r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jacques V
Saam met vriende
4.8
Meer as tevrede. Was baie lekker, rustig en gemaklik.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Off the R31, Lusthof Farm, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tevrede Lekkerus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R31, Lusthof Farm, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoIdNiP2XvJm7TVasiwJUWDDTPLIG0z769K01vNXC5qZe9iJSP4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Off the R31 Lusthof Farm 8467 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.898577965071 21.983717679977
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang