Johannesburg Akkommodasie by Thaba Eco Hotel | LekkeSlaap
+44

Thaba Eco Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala-weg 46, Klipriviersberg Natuurreservaat, Johannesburg, 2000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thaba Eco Hotel word omring deur die Klipriviersberg Natuurreservaat in Johannesburg en het al naam gemaak met sy luukse verblyf, suksesvolle funksies, droom-troues, fynproewerdisse en natuurlik ook sy omgewingsvriendelike benadering en bydrae tot bewaring.

Akkommodasie word gebied in Standaard Kamers, Luukse Kamers, Deluxe Suites of VIP Suites. Elke kamer het of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en 'n sitkamerarea. Geriewe in die kamer sluit in lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien gedurende jou verblyf.

Die Kraal Restaurant and Olive Tree Coffee Shop neem kos ernstig op. Die hoofsjef doen iets spesiaal met eenvoudige gunstelinge, terwyl die fyngebaksjef lekkernye vir teetyd voorberei. Die poeding en nageregte is heerlik en daar is ook pannekoeke, malvapoeding en roomys met sjokoladesous.

Thaba Eco Hotel se konferensiefasiliteite wissel van raadsale en konferensie-suites na banketsale wat van 4 tot 450 afgevaardigdes kan akkommodeer. Dit bied die perfekte omgewing vir strategiese beplanning. spanbou, werkswinkels, produk bekendstellings en jaareindfunksies.

Doendinge in die area sluit teaters, kunsgalerye, museums en gewilde kulturele, historiese en argitektoniese besienswaardighede, in. Vir die sportiewe gaste is daar verskeie oefenbowwe, gholfbane, voetslaanroetes, gimnasiums en aksiesport-arenas. Turffontein Racecourse en ander groot sportstadions soos Soccer City Johannesburg, Randse Stadion en Ellis Park is ook naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Impala-weg 46, Klipriviersberg Natuurreservaat, Johannesburg, 2000, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Johannesburg Gauteng
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala-weg 46, Klipriviersberg Natuurreservaat, Johannesburg, 2000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4NjdlNjVlLWNhMzUtNDczMC1iYzI3LTJhNTRjMDM0MTU3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 2) 46 Impala Road Klipriversberg Nature Reserve 2000 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -26.299037057863 28.028107881546
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za