35% af Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kleinfontein Akkommodasie by Thaba Khaya Lodge | LekkeSlaap
+44
+44

Thaba Khaya Lodge

21 resensies
Wildsplaas
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 35% af
  • Vanaf R3 600 R2 340 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 24 Veekraal JQ 221, Brits, 0250, Noordwes
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

Thaba Khaya Lodge is 'n unieke en stil toevlugsoord minder as 2 uur se ry van Johannesburg af. Dit vorm deel van Sable Ranch, 'n natuurlike erfenisgebied. Let asseblief daarop dat daar grondpaaie is wat na die lodge lei.

Ons bied verblyf in 3 standaard-suites, 3 luukse suites en 'n gesinseenheid. Elkeen van die kamers is stylvol en gerieflik ontwerp om privaatheid en 'n heerlike wegbreekplek te skep. Die lodge bied slaapplek vir 'n maksimum van 16 gaste wat verseker dat gaste altyd persoonlike diens van die vriendelike personeel ontvang.

Die verhewe kroeg en swembad-dek bied pragtige uitsigte op die omliggende berge en die watergat waar wild gereeld kom water drink. Gaste kan heerlik ontspan in die gerieflike leefareas of op die dekke wat 'n heerlike sosiale omgewing skep.

Met 'n oorvloed wild op die landgoed van sowat 4000 hektaar, bied ons 'n interaktiewe safari-omgewing wat deur ons hoogsbekwame veldgidse gelei word om gaste in 'n natuurlike omgewing meer te leer. Kom en ervaar die magiese verskeidenheid wild, van seekoeie tot arende en piepklein skilpadjies tot luiperds.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Thaba Khaya Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 24 Veekraal JQ 221, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Thaba Khaya Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 600
Vanaf R2 340
per nag (vir 2 persone)
Langtermynverblyf-aanbod 35% af
Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
was R3 600
Vanaf R2 340
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R3 600
Vanaf R2 340
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 24 Veekraal JQ 221, Brits, 0250, Noordwes
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4M2NjYTYyLTkyOTEtNDAwYi1iNGJiLTViOTY0NzZiY2NlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 600, nou Vanaf R2 340  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 24 Veekraal JQ 221 Brits 0250 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.431299330517 27.717357873917
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za