LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thaba Lenaka 3 | LekkeSlaap
+9

Thaba Lenaka 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Thaba Lenaka 3
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Stefan E - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan E
Enkelreisiger

Heel aangenaam en vriendelik ontvang

Alhoewel ek 'n nkel reisiger was, sal dit die perfekte plekkie wees vir lewensmaats.

Jb C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jb C
Enkelreisiger

Geen gejaagdheid toegelaat nie, net rus en vrede.

Vrede en rustigheid.

Celesté M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celesté M
Enkelreisiger

Pragtige plek en goed toegerus.

Lekker privaat met mooi rustige uitsig. Bokkies drink sommer net voor die huisie water.

Magda V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon

Dankie vir Marie en Peet, ons het herlik gekuier. Dit is werklik netjies die huisie en gemaklik. Die rustig het was net wat ons nodig gehad het. Sien uit na ons volgende besoek.

Annatjie P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, geen geraas. Asemrowende natuurskoon.

Die plek is pragtig luuks ingerig. Natuurskoon onbeskryflik. Heerlik op die stoep gesit en die baie voëls bekyk. Ons was baie privaat, geen geraas van ander gaste nie. As jy werklik wil wegkom van alles af, is hierdie net die plek vir jou.

Maureen G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker gebly. Alles wat jy benodig is daar en die buitebraai was heerlik.

Marelise S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik, privaat en mooi.

Ons was vriendelik ontvang. Verblyf was gemaklik ingerig en mooi. Die uitsig is pragtig en privaat en ons kon heerlik ontspan.

Annamarie K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek in 'n fantastiese omgewing.

Baie netjiese plek met alle geriewe wat nodig is. Baie dankie aan die gasvrou vir hierdie bosveld vreugde wat ons ervaar het.

Lienkie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lienkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en rus.

Dis ons tweede besoek. Dis die plek waar jy wil rus. Verblyf is gerieflik en skoon. Ons sal weer teruggaan.

Janet V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was 'n baie lekker plek en pragtige atmosfeer. Sal definitief weer gaan en vir enige iemand aan beveel.

Ruth M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ruth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a wonderful place.

I would like to visit again in future.

Jacqui J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui J
Saam met vriende

We had a lovely stay and friendly service despite arriving late at night.

We would return to this place. It was peaceful and a lovely retreat away at a great price.

Charlene V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place.

Would gladly recommend Thaba Lenaka to anyone, it was peaceful, clean, modern, we enjoyed our stay, definitely worth our money and will make use of the accommodation again in the future.

Andrew M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rerig uitstekend.

Dit was baie lekker, goeie plek om 'n weg te breek vir naweek. Het die stilte geniet. Sal die hemels plekkie voorstel vir enige iemand. Net een voorstel soos vorige resensies gesë het - dalk 'n afkoelplekkie. Ons was net voor die somer daar en was al klaar baie warm. Verder sou ek niks verander, hou aan met die goeie werk Marie, ons kom weer.

Thabo M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo M
Saam met vriende

Excellent value for your money.

Everything was on point. Privacy is key. The cottage was in good condition. Definitely I will go again. 5 stars for me.

Christian H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en rustige blyplek om te ontspan vir die naweek.

Baie netjiese en rustige blyplek om te ontspan vir die naweek.

Sandra D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic.

Kliëntediens was uitstekend. Die eenheid was skoon en baie netjies ingerig. Natuurskoon is asemrowend mooi. Dit was stil en rustig, presies waarna ons gesoek het. Sal dit aanbeveel.

Vincent F - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie gerieflik. Baie mooi en netjies. Sal verseker enige iemans aanbeveel.

Tertia V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die tweede keer dat ek hier gebly het, en sal definitief weer gaan.

Pragtig en rustig. Baie netjies, net wat jy nodig het om weg te kom van alles wat pla in jou daaglikse lewe. Eienares, Marie, is baie vriendelik en laat jou baie welkom voel.

Gert V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte plek as jy net wil ontspan en wegbreek, goeie waarde vir geld.

Baie goed geleë, uur en 'n half vanaf Pretoria. Lekker vir net rustig wees en om te ontspan. Mense met kinders mag dit moeilik vind om die kinders besig te hou.

Wilna P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons moeë siele is in privaatheid en rustigheid verkwik!

Sjoe dis net lekker om so bederf te word. Alhoewel dit so wegkruipplekkie is, is alles skoon en vars. Die dierelewe het ook aangegroei vanaf ons vorige besoek 'n jaar gelede. Baie dankie! Alle seën vir die plekkie!

Wynand D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for a weekend breakaway! Thaba Lenaka will differently be a place a regularly visit.

This was really a great weekend and a beautiful place. If you need a weekend away from the city life, then Thaba Lenaka is the place to be.

Doneill E - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doneill E
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pool is highly needed.

Had a great time. Peaceful and calm. Friendly hosts, however, a pool is greatly needed during summer times. Personal rating out of 10 is 8.

Faan R - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan dit beslis aanbeveel.

Ons het heerlik in die rustige plek gebly en dit baie geniet. Goeie waarde vir geld. Sal beslis weer terugkom.

Tertia V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net die naweek wat ons nodig gehad het.

Stil, in die natuur en baie rustig. 'n Baie knus plekkie!

Letitia B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies luuks en gasvry!

Absolute puik, netjiese en luukse wegsteekplek in die natuur!

Debbie E - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie E
Gesin met tieners

Beautiful, peaceful, loved it!

Loved it! Beautiful, peaceful and very comfortable chalet.

Wilna P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweekwegbreek! Heerlik,skoon en luuks! Sommer net LEKKER!

Dit was 'n wonderlike wegbreek van die stad om jouself weer te vind. Stil, rustig en privaat! Netjies,luuks en ontvangs vriendelik!

Lienkie S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my man het 'n wegbreek naweek nodig gehad, met stilte en natuur.

Dit was 'n absolute positiewe ervaring. Die akkommodasie is baie netjies en skoon en alles wat mens vir 'n naweek nodig het. Die rustigheid van die natuur is behou en 'n lafenis vir 'n stedeling. Ons moes Saterdagoggend terugkom Pretoria toe vir 'n vergadering, dit is moontlik, want dit is net 'n uur se ry. Ons het heerlik gerus, nooit die televisie aangehad nie, en sal dit baie beslis aanbeveel vir iemand wat wil rus.

Rohan P - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens en dit is baie rustig. Sal my weer sien!

Dit was baie netjies en ek het ongelooflike diens gekry. Ek sal verseker weer 'n bespreking maak.

Gerhard M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M
Saam met vriende

Lekker rustig, ideale wegbreek vir rustig raak en wegkom uit die stad uit.

Sien die sterre hieronder.

Antoinette G - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig!

Mooi en baie lekker, het baie geniet. Dit is baie rustig, 'n mens rus regtig.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 7 Valencia, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfFSZFOduSzsGTR5ZhVJHcxNozL57BlVrmLQMPRttdarsW314Oj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 Farm 7 Valencia Bela Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.880890332972 28.295982597714
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!