Thaba Meetse Game Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thaba Meetse Game Farm is aan die buitewyke van Vaalwater geleë en bied 'n rustige wegbreek in die hartjie van die Waterbergreeks. Die omgewing spog met ongerepte en bekoorlike berguitsigte, diep klowe, antieke rotskuns, kabbelende stroompies en golwende grasvelde - ryk aan inheemse plant-, voël- en dierelewe, insluitend die Groot 5.

Daar 10 chalets, en elkeen bied slaapplek aan 4 gaste. Elke eenheid beskik oor 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 2 eenhede wat geskik is vir selfsorgverblyf, en die res maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis in die lapa.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of lekker rondom die vuur in die boma kuier, terwyl hulle oor die swembad-area uitkyk.

Die plaas is die tuiste van verskeie wildspesies en bied doendinge soos voëlkyk, wildritte, voetslaan, pieknieks en wildkyk. Ander doendinge in die omgewing sluit visvang, safari's en voetslaan in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thaba Meetse Game Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za