Thaba Tshwene

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thaba Tshwene is in die Waterbergdistrik geleë en is net 16 km noord van Modimolle, Nylstroom.

Verblyf is beskikbaar in 2 pragtige selfsorg-grasdakchalets. Elke chalet bied slaapplek vir 4 gaste en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Elke chalet het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die chalets deel 'n gemeenskaplike lapa met 'n kombuis en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook braaigeriewe en 'n plonspoel met koue water.

Gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Daar is doendinge soos voëlkyk, visvang en bergfietsry op die plaas.

Slaapplek

'n Bespreking by Thaba Tshwene sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Dubbelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thaba Tshwene gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za