Thabanyane Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gary W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig, luuks en gemaklik. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Die plek het 'n pragtige uitsig en het alles wat nodig is vir 'n gemaklike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlike kuierhuis met alle geriewe. Fantastiese ruim huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Thabanyane Lodge
Dankie. Hoop julle kom kuier weer.

Elmarie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker as lekker. Dit was baie lekker. Sal enige tyd weer gaan, sal volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Thabanyane Lodge
Hi Elmarie. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

David O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Perfect! We were very satisfied with the unit, great layout, large rooms and modern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Thabanyane Lodge
Thank you. It was lovely hosting you.

Vogan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

There are so many things to do in Mabalingwe, one never has enough time. What a beautiful, modern home with amazing bush views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Thabanyane Lodge
Thank you Vogan. It was lovely hosting you. Hope you visit us again soon.

Sellina S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Fantastic. It was very nice and refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Thabanyane Lodge
It was a joy having you with us, and we look forward to welcoming you back again.

Stephanie V
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

‘n Ware stukkie bosveld-paradys. Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Die plek is pragtig, rustige natuur, vars lug en bosveldstilte wat jou siel laat rus. Die verblyf was netjies, ruim en goed toegerus. Ons sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf
3.2
Mrt 2025

Rustig, vreedsaam. Die verblyf is baie goed en ek het die huis baie geniet, ek sal dit aanbeveel. Waar ek wel 'n klagte het, is die kontakpersoon. Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito. As mens nie navrae doen nie, word mens nie gekontak vir die terugbetaling nie, en dit is nou langer as 'n week en sy lees nie die boodskappe nie en gee geen terugvoer oor wanneer die deposito terugbetaal sal word nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Thabanyane Lodge
Hi Willie Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit. Jou breekskade deposito is reeds terugbetaal meer as 'n week gelede. Ons vra ook dat gaste hulle bankbesonderhede deel. Ons ontvang redelik baie gaste op 'n daaglikse basis en kan nie elkeen kontak en opvolg en nagaan of ons reeds hulle besonderhede ontvang het nie. Ons terugbetalingsbeleid is 7 dae vanaf vertrek. Ons was ook in die buiteland vir 'n paar dae, soos ek reeds met jou gedeel het.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Apr 2023

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Junita V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Rustig. Dis 'n baie mooi eenhied met als wat jy sal nodig het, pak dalk 'n waaier in. Als is gemaklik en werk heel goed. Ons het nie enige probleme gehad nie. Die krag was wel Sondag 9:15 afgesit al sê die klok uit tyd 10:00 (eks nie seker of dit 'n krag onderbreking was nie). Anders is daar nie iets anders om oor te kla nie. Die uitsig is mooi en die swembad baie lekker om in af te koel. Ek sal terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Thabanyane Lodge
Dankie Junita. Ons hoop julle kom kuier weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 25

Resensies 341

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiberg Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ea1abe85309fa6f20b5740686e9f870167aae470594b1f2bf4d45ac60366e70c41145566542c5cc36ca70c9bfca1f97467b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Rooiberg Thabazimbi Road Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.810895279541 28.116819168503
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang