- 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 69 Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Thabazimbi Country Lodge is in Limpopo geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf in die natuur.
Die lodge het 26 pragtig gemeubileerde kamers, elk met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n lessenaar, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.
Buite is daar 'n pragtige grasperk, 'n braai-area, eetarea op die onderdakstoep en 'n swembad.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sydney Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plot 69 Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Thabazimbi Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 69 Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Sien kaart- 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang