LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+67
Lodge in Noordwes

Thabela Thabeng Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marlize V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Rustig, pragtig, skoon! Awesome! Dankie baie! Ons het heerlik gebly. Die rustigheid en die stilte was heerlik. Dit is mooi skoon. Dankie baie vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudie E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Sal weer 'n draai kom maak. Ons het baie lekker gekuier. Als was mooi en netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gilbert D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Very beautiful and the best resting place with nice views. Very nice and quiet, and we loved our room; the location was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

’n Onvergeetlike, asemrowende en baie spesiale kuier vol warm gasvryheid en kos. Ons het ’n ongelooflike spesiale ervaring gehad toe my seun daar verloof geraak het. Die personeel was deurgaans uiters behulpsaam, vriendelik en professioneel, en het regtig moeite gedoen om alles perfek te maak. Die plekke waar ons gebly het, was pragtig, netjies en baie gerieflik, en die uitsigte oor die berge en natuur is werklik asemrowend. Die rustige atmosfeer, die mooi omgewing en die warm gasvryheid het die hele ondervinding onvergeetlik gemaak. Dit was ’n wonderlike belewenis van begin tot einde, en ons sal beslis weer terugkeer. Baie dankie vir ’n besonderse en kosbare herinnering!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waylon S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Pragtig. Was lekker, dankie, en mense was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelle M
Kort verblyf
4.6
Sep 2026

Vrede tussen die berge! Dit was 'n heerlike wegbreek gewees! Die omgewing en uitsig om die eenheid is beeldskoon mooi. Daar was 'n klein stroompie gewees wat die atmosfeer aangevul het. Die eenheid was skitter skoon gewees met basiese geriewe in plek. Ek kon met my plat sedan tot by die eenheid veilig ry en parkeer. Dit is dalk 'n goeie idee om met 'n hoër voertuig te kom of jou kar in die parkeerarea te los sodat hulle jou berg in kan aflaai. Daar is baie staproetes om van te kies. Die voëllewe is uitsonderlik. Ek sal beslis weer gaan kuier, die plekkie is 'n juweel versteek tussen die mooiste berge. As enkelreisiger het ek baie veilig gevoel. Die stilte was ekstra groot bederf gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carel B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2026

Rustigheid. Uitstekende wegbreek opsie uit Johannesburg om natuur te beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elmarie M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Vreedsaam, na aan die natuur en kabbelende waterstroom maak dit besonders. Pragtige ligging met ongelooflike uitsig. Die staproetes was baie duidelik gemerk en is voorwaar die moeite werd. Moeite word gedoen om die omgewing te bewaar. Heerlik gebly en die stilte en sterre was hemels!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Friendly and refreshing. Our unit, Plumbago, is beautifully situated. Private, peaceful and surrounded by nature. We were comfortable and had everything we needed. We both feel deeply rested after our time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Thabela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Buffelskloof Farm, 5 Vredefort Dome, Venterskroon, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ec495015b2fc2910c91690a84f6d9fff35be3f3b924dbaa68a7f37911de488802886bd145a2789f5ea07f766b3e9669bfc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Buffelskloof Farm 5 Vredefort Dome 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.860935 27.287583
Soek in 'n groter streek