+67
Lodge in Noordwes

Thabela Thabeng Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Antoinette V
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

’n Onvergeetlike, asemrowende en baie spesiale kuier vol warm gasvryheid en kos. Ons het ’n ongelooflike spesiale ervaring gehad toe my seun daar verloof geraak het. Die personeel was deurgaans uiters behulpsaam, vriendelik en professioneel, en het regtig moeite gedoen om alles perfek te maak. Die plekke waar ons gebly het, was pragtig, netjies en baie gerieflik, en die uitsigte oor die berge en natuur is werklik asemrowend. Die rustige atmosfeer, die mooi omgewing en die warm gasvryheid het die hele ondervinding onvergeetlik gemaak. Dit was ’n wonderlike belewenis van begin tot einde, en ons sal beslis weer terugkeer. Baie dankie vir ’n besonderse en kosbare herinnering!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjiese akkommodasie in 'n pragtige omgewing. Akkommodasie is gerieflik en skoon. Die huis kyk uit oor die kloof met 'n kabbelende rivier onder in die kloof. Heerlike staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabisile Rebecca N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peacefully. A quiet, peaceful place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Friendly and refreshing. Our unit, Plumbago, is beautifully situated. Private, peaceful and surrounded by nature. We were comfortable and had everything we needed. We both feel deeply rested after our time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Lieflike, rustige omgewing. Ja, braai area en bad ongemaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewaldt L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Lekker ontspan. Ja, dankie, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Rustige naweek wegbreek met verloofde. Baie rustig. Vriendelike diens. Pad na verder huisies is 'n klein bietjie moeilik vir 'n gewone kar, maar 4x4 rit na huisie beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Mooi view. Die view was baie mooi. Bed was hard. Geen TV of WiFi (WiFi net by restaurant), selfs sein nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Martin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Baie lekker plek om net die stilte en die bos rondom jou te kan geniet. Lekker rustige omgewing. Stilte baie geniet. Die stap teen die berg uit na die uitkykpunt was absoluut die moeite werd. Fantastiese sonsondergang beleef!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wileen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Het dit baie geniet. Ons het lekker gebly. Die uitsig is absoluut ongelooflik. Wat ons wel teleurgestel het, was dat daar nie WiFi is/was soos geadverteer is nie. Met ons aankoms het die dame by ontvangs gesê hul restaurant is oop vanaf 9:00 tot 15:00 Saterdae en Sondae (alhoewel die terme en voorwaardes aangedui het, hul is tot 16:00 oop). Ons was daar 14:00 en het hul gesê ons kan net drinkgoed bestel en dat die kombuis reeds gesluit het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thabela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Buffelskloof Farm, 5 Vredefort Dome, Venterskroon, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ec495015b2fc2910c91690a84f6d9fff35be3f3b924dbaa68a7f37911de488802886bd145a2789f5ea07f766b3e9669bfc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Buffelskloof Farm 5 Vredefort Dome 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.860935 27.287583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang