LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thabisa Lodge | LekkeSlaap
+18

Thabisa Lodge

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Feb 2021 tot 30 Sep 2021.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoedspruit Wildlife Estate 237, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 R2 210 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Thabisa Lodge is in die hartjie van die Hoedspruit Wildlife Estate en bied 'n gerieflike vakansiehuis aan vriende en gesinne. Wild soos kameelperde, sebras, boksoorte, vlakvarke, asook verskeie voëlspesies kan hier gewaar word.

Dié ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en lei na 'n buitestort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n tweede badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike houtdek met stoepmeubels, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die groot, omheinde tuin, swembad en sonstoele.

Slaapplek

’n Bespreking by Thabisa Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Hoedspruit Wildlife Estate 237, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 600
Vanaf R2 210
per nag (plek vir 6)
was R2 600
Vanaf R2 210
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoedspruit Wildlife Estate 237, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc106dd4127ff15cb0fc0c09e967a0886dc069fb5410a8f0a8f904560a876e277d2489f4db446755842ce1d329200c1fabb40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 600, nou Vanaf R2 210  per nag (plek vir 6) 237 Hoedspruit Wildlife Estate Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -24.342824320546 30.971577331656
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!