Thala Thala

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thala Thala skuil op 'n plaas in die Leeuwkloof-gebied naby Dinokeng. Die plaas is sowat 45 minute se ry vanaf Pretoria.

Thala Thala bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders in 'n rondawel. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die gebruik van die en suite-badkamer word gedeel.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, en kookgerei. Verder is daar 'n TV met DStv, 'n boma braai-area, en 'n swembad. Daar is parkeerplek op die perseel.

Thala Thala se staproetes is ook geskik vir bergfietse, en gaste sal mal wees oor die wildkykgeleenthede. Dinokeng Natuurreservaat, Cullinan Gholfklub, Zebra Country Lodge, Bass Lake Lodge, en die Roodeplaatdam Natuurreservaat is net 'n klein entjie se ry vanaf Thala Thala.

Slaapplek

'n Bespreking by Thala Thala sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thala Thala gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za