Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thala Thala

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 118

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 82 resensies vir Thala Thala
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Caroline N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline N
Saam met vriende

Vriendelike diens. Verskriklik netjies en die perfekte plek om te rus.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Gesin met klein kinders

Was lekker.

Lekker stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindylee O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindylee O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net baie baie rustig net wat ons gesoek het.

Ons het die rustigste naweek vreeslik geniet. Baie skoon en netjiese plek. sal ek vir seker aanbeveel vir 'n rustigste naweek wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie vir julle positiewe resensie. Waardeer!

Thala Thala
Adrie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het baie lekker gerus by Thala Thala. Dit is die ideale wegbreekplek vir iemand wat net wil rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Adrie. Laat weet asb. hoe ons op ons ligging kan verbeter.

Thala Thala
Rika P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P
Gesin met klein kinders

Huis weg van die huis.

Dit was weerwens vir ons 'n baie lekker besoek. Die verblyf beskik oor alles wat nodig is. Dawie verseker altyd dat alles bo verwagting is. Ons sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica R
Gesin met tieners

Beautiful place.

What an awesome stay we had. Such a beautiful and safe place, and the tranquility was exactly what we needed to unwind. Thala Thala is highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Thank you for your positive review. Always nice to know we are on a 5 star track without becoming complacent.

Thala Thala
Mart O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart O
Gesin met klein kinders

Family break away.

If you want privacy and relaxation this is the place to be. It is very secure, and the owners are awesome people. Very nice place to relax and it is not too far from Pretoria or Cullinan. It is neat and everything you need is there. Thank you for your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek en baie sentraal geleë.

'n Vriendelike ontvangs gehad deur Dawie, het baie lekker gebly die paar dae, huisie was netjies en skoon, so ook by die braai-area. Dit was rustig daar en lekker om weg te breek uit 'n besige stadslewe. Sal Thala Thala aanbeveel vir 'n rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike wegbreek.

Ons het so heerlik gebly en kon net ontspan. Die eienaar Dawie en familie se gasvryheid was uitstekend, ons het baie welkom gevoel. Die eenheid is baie goed toegerus en heelwat knus en warm vir die winter. Ons het ook heerlik rondgestap op die plaas en talle bokke gesien, die honde was ook 'n groot bederf vir ons. Met sonkrag en ander alternatiewe krag tot ons beskikking in die eenheid, het ons glad nie eers geweet van beurtkrag nie. Die laataand boma-vuur onder die sterre was natuurlik ons hoogtepunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging, uitstekende gasheer, netjies, veilig en uiters gemaklik.

Uitstekend toegeruste, netjiese en pragtige rondawel met privaat stoep, motorafdak en braaiboma. Alles geleë in 'n pragtige en netjiese tuin vol verrassende intieme kuierplekkies. 'n Weggesteekte juweel. Dawie, jou doring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oagiloe M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Oagiloe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uncle Dawie is great.

Awesome stay at the Villa, makes quick weekend getaways easy and fuss-free with everything you need for a comfy stay. Oom Dawie has even accommodated for load shedding with a battery and emergency lights throughout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our time spent there and Dawie was very helpful.

Dawie was a good host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Gesin met tieners

Die tyd was regtig briljant.

Ons wil dankie se aan Dawie wat ons met ope arms ontvang het. Hy het ons by die hek ingewag met ons aankoms, baie vriendelik en het ons dadelik vir 'n toer gevat in en om die Villa. Ons vertel van al die diere en staproetes, van die 'dinge om te doen' in die omgewing. Ons het 'n baie lekker tyd gehad. Braaigeriewe puik, 'pooltafel' het almal besig gehou. Die load shedding het ons nie verskriklik affekteer nie. Die TV is op 'n UPS vir die wat dit wil gebruik. Ek sal teruggaan vir nog n wegbreek. Baie dankie Dawie. Dit was 'great'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig, baie privaat, 'n "awesome" ervaring.

Dawie was baie gasvry en vriendelik, het mooi vertel hoe dinge werk en gewys waar alles is. Die boma en braaiplek, alles is netjies en skoon, goed ingerig, alles wat jy nodig het is in die chalet. Dis baie privaat en jou privaatheid word baie gerespekteer, dis lekker in die bos, sal beslis weer 'n draai kom maak. Dankie Dawie, dit was baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandra T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to stay.

Nice place, really relaxing and affordable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika P
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie lekker eenheid met als in wat jy nodig het. Vriendelike, rustige omgewing en lekker naby aan Centurion. Eenheid is nog mooier as op die fotos. Sal beslis weer hier boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keone L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keone L
Saam met vriende

Wonderful and exciting place with a great exposure to nature and very secure.

Very clean facility and friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en heerlike wegbreek.

Mense is baie behulpsaam en vriendelik. Pragtige chalet met als wat jy nodig het. Warm water, gasstoof, ligte vir wanneer loadshedding plaasvind. Heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie vir julle eerlike resensie. Verduidelik asseblief hoe ons op die ligging kan verbeter ons streef na 5 ster graderings.

Thala Thala
Gene D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n tweede besoek werd.

Die Rondawel is nie een piepklein ding nie, dis ruim en linne, die kombuistoebehore, yskas, stoof en braaiplekke is in geheel voldoende. Tuine is nogal 'n lus vir die oog en jy kan jou bene lekker moeg stap op die plaas. Of net sit en rus. Eienaar is beskikbaar sou jy iets op aandring. Wat vir my die heerlikste was van die kuier, is dat daar 'n gevoel is dat daar niemand om of naby jou is nie. Die grondpad tussen Moloto-hoofweg is nie lank nie en goed onderhou. Dog is die plantegroei in die area voldoende dat daai pad se verkeer nie steurend is nie. Genoegsaam gevleugeldes vir fotografie vir die seisoen wat ons besoek het. Beslis 'n waardige plek volgens my. Wil voorwaar weer daar bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie Gene vir die positiewe resensie. Dis die tipe resensies waarna ons strewe. Julle is enige tyd welkom terug.

Thala Thala
Anina H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Uiters skoon en netjies, sal definitief aanbeveel. Gasvry en vriendelik ontvang, heerlik gerus en ontspan. Dawie net 'n aanbeveling om miskien die 1ste braai-area bietjie te verbeter, miskien 'n dakkie of sambreel daar te sit, kan nogal bietjie baie warm raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis goed ingerig. Heerlike stoep!

Ons het heerlik ontspan. Lekker gestap op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizmari P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizmari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

So rustig. So lekker. So naby!

Thala Thala is 'n lekker rustige kuier so naby-aan die huis. Dis sentraal van Dinokeng, Cullinan en ander plekkies. Ons sal beslis weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie Lizmari vir die positiewe resensie.
Dis die tipe resensies waarna ons strewe.

Thala Thala
Amanda Y - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Baie mooi skoon plek met die mooiste tuine. Ons het lekker gebly en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Gesin met klein kinders

Netjies, rustig, natuurskoon.

Perfekte plek om te ontspan. Die geriewe is netjies en skoon. Die area en natuur is pragtig. Ons dogtertjie en die oulike honde het so lekker gespeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie Carmen
Ons is dankbaar vir die mooi resensie. Dit was n plesier om julle te kon akkomodeer. Verwelkom julle graag terug.

Thala Thala
Maureen A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen A
Gesin met klein kinders

Dankie Thala Thala vir 'n lekker kuier

Baie mooi plekkie. Het lekker gekuier. Kinders het die honde en al die tuin paadtjies vreeslik geniet. Mens voel veilig en baie tuis. Dankie Thala Thala vir 'n lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Gesin met klein kinders

Wonderlike wegbreeknaweek.

Dawie se plek is perfek vir 'n rustige naweek weg! Kinders het die plaas baie geniet en lekker gestap en fietsgery. Savannah die kameelperd was 'n hoogtepunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie John, vir die positiewe resensie. Dit is altyd goed om te hoor hoe ons gaste dit geniet. Hoop ons sien julle weer binnekort.

Thala Thala
Ben K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K
Gesin met klein kinders

Nadat ons gesin 2 weke in isolasie was weens Covid en met die dat ons nie buite Gauteng kon kuier nie, was dit die beste naweek denkbaar!

Wat 'n heerlike wegbreek was dit nie! Dankie aan die eienaars vir die wonderlike, ontspanne atmosfeer wat julle skep! Dit voel soos om by familie te gaan kuier! Duisende dankies aan Oom Dawie wat die 2 seuns so bederf het met die quad bike en om die bokke te gaan kosgee! Dit was hulle hoogtepunt en die trane het geloop toe ons moet huis toe! Enige ouerpaar met 2 woelwaters weet dat as die kinders lekker kuier kan ma en pa ontspan! Dit was heerlik! Die boma en 'n groot bosveldvuur was beslis ons hoogtepunt! Ons sien Thala Thala vir seker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Itumeleng M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Itumeleng M
Gesin met klein kinders

We went there with the kids and had an awesome stay. The hosts are very friendly. We would go again.

Great place to visit. Had a great time with the family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C
Gesin met klein kinders

Ontspannende, heerlike naweekwegbreek

Voordat ons nog daar was het die eienaar vir ons die aanwysings gestuur, asook doendinge in die omgewing. Hy het ons baie goed ontvang vandat ons die Vrydag middag daar arriveer hetm en ons gewys waar alles is. Ons het klein kindertjies en hulle het die voetpaadjies oral geniet om te kan rondloop en die honde wat saam met hulle loop. Daar is alles in die rondawel wat jy benodig of dalk vergeet het by die huis. Die stoep voor die rondawel is heerlik om net te ontspan of om jou etes te geniet. Ons het gaan rondstap op die plaas en kon verskillende bokke sien. Die swembad se water was nogal baie koud, maar die kinders het swem geniet die middag. Die boma is 'n wenner waar jy heerlik kan braai, 'n vuur maak en net heerlik ontspan saam met jou familie. Toe ek die bespreking gedoen het, het ek boonop nog afslag ook gekry. Sal Thala Thala beslis aanbeveel. ’n Heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie Madelein vir die mooi resensie. Dis goed op te hoor dat julle dit so geniet het. Ons probeer sover moontlik ons gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak. Sal julle graag weer wil terug verwelkom.

Thala Thala
Suzette T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette T
Saam met vriende

Baie lekker

Netjiese, pragtige, skoon, veilige en bekostigbare naweekwegbreek 30 min vanaf Pretoria. Sal definitief weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie Sunette vir die positiewe resensie. Altyd goed om te hoor ons gaste het dit geniet. Ons sal julle graag terug verwelkom.

Thala Thala
Deidre B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vir die siel.

Ons het 'n fantastiese, rustige naweek gehad by Thala-Thala. 'n Eekhoring-familietjie het ons elke oggend kom groet. Kon tot laat luister na voëltjies se getjirp. Was presies wat ons nodig gehad het van besige stadslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie Deidre, vir julle eerlike resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle gasheer te wees. Ek is bly julle het die wegbreek geniet. Hoop ons kan julle binnekort terug verwelkom. Dankie vir julle ondersteuning.

Thala Thala
Yvette R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what I expected

I booked as we love wildlife but the photos are deceiving as the only view we had was a fence, trees and the main house. The unit is very clean inside but spider webs everywhere. Nothing to do so great if you want to rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Hi Yvette we are really disappointed in your review as we treasure our 5-star ratings by the majority of our guests. Our guests' safety and security are our highest priority, for that reason we erected the electric fence. We thank you for pointing out the spider webs, we endeavor to dust as often as possible and must have missed them against the thatched roof. The google places of interest forwarded via Whatsapp is intended for guests who seek more than just a quiet private bush break away.

Thala Thala
Richard M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

Would highly recommend for a long weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne B
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Ons is vriendelik verwelkom, die natuur is beeldskoon en rustig. Die rondawel het als wat jy nodig sal hê en is pragtig skoon. Dis 'n perfekte plek om weg te kom van die stad af en te ontspan. Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wat 'n rustige wegbreek vir 'n naweek! Ons het die stilte en natuur vreeslik baie geniet! Die eenheid is vreeslik netjies en alles wat 'n mens nodig het is daar! Hulle het aan alle klein dingetjies gedink wat mens moontlik kan nodig hê. Die lekker kaarte waarmee ons kon speel, die DSTV wat alle kanale beskikbaar het. Die boma waar ons net lekker kon rustig wees en na die vuur en bosveld om ons kon kyk. Baie dankie vir die fantastiese plekkie, 'n klipgooi weg van die stad! Ons sal beslis die plekkie weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmin S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmin S
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing, ten volle toegerus met alles wat jy mag nodig hê.

Ons is baie vriendelik ontvang, die eenheid was baie goed toegerus en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thala Thala is 'n lieflike natuurskoon en rustige plek in die bosveld, net buite die stad van Pretoria.

Die verblyf is puik, goed toegerus met alles en nog meer wat jy benodig vir 'n aangename vakansie. Ons sal inderdaad op 'n ander geleentheid weer soontoe gaan. Ons het lekker ontspan en uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus. Ideale wegbreekplek.

Vandat ons by Thala Thala ingeboek het tot en met ons vertrek was dit net 'n aangename tydjie wat ons hier gehad het. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Die plekkie is skoon en netjies. Dawie het ons vinnig laat tuis voel. Ons het heerlik gerus. Met ons aankoms was daar pragtige vars rose in die rondawel. Baie dankie vir week se heerlik verblyf. Ons sal beslis were daar tuis gaan en beveel Thala Thala vir seker aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chene H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chene H
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike, rustige wegbreek.

Verblyf is baie netjies en baie vriendelik. Sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel in hartjie van natuurskoon

Die venue is uiters netjies met top kwaliteit linne en meubels. Kombuis netjies uitgerig met alles wat jy benodig. Verskeie lekker kuierhoekies vir kampvuur of braai. Omring met pragtige natuurskoon. Sal beslis weer terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Gesin met tieners

'n Rustige wegbreeknaweek.

Wat 'n verrassing! Pragtige tuine, natuurskoon, buitengewoon luukse rondawel. Alles 'n uur se ry van Johannesburg af. Dankie Dawie, sal julle oral aanbeveel. Op die koop toe het Dawie se 3 goedgemanierde hondekinders diep in ons harte ingekruip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minda B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minda B
Gesin met tieners

Rustige wegbreeknaweek.

Dawie is fantastiese gasheer en het bygedra tot die tuisvoel in ’n lieflike goed toegeruste rondawel met pragtige tuin wat voetpaadjies het op na die boma area. Ons het die koppie op die plaas uitgeklim en die Mooi uitsig en wild van die swembad geniet, maar het die lekker grasdakstoep reg by die rondawel die meeste geniet. As TV jou ding is en jy nie sport wil mis nie, is daar 'n volle DStv-pakket. Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy V
Gesin met tieners

Heerlike wegbreekplek!

Baie dankie vir 'n heerlike naweek! Chalet is fantasties ingerig, in so rustige atmosfeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathy E - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Great host, peaceful and very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wegbreek uit die stad.

Die plek is baie rustig. Ons het baie lekker ontspan. Die rondawel is langs 'n baie mooi tuin geleë met verskeie voetpaadjies

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneli W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli W
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig so mooi skoon en ingerig.

Dit was 'n heerlike wegbreek met alles wat ons benodig. Baie netjies en so lekker rustig. Perfekte wegbreek gaan probeer gerus. Geld definitief die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C
Saam met vriende

Rustige naweek.

Pragtige, netjiese, veilige plek. Alles gehad wat ons moontlik nodig mag he. Dawie is baie vriendelik en gereed om te help waar nodig. Hoop om beslis weer te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie Madelein vir jou ondersteuning was n plesier gewees om julle te akkomodeer en baie dankie dat julle die chalet so skoon agter gelaat het.
Hoop om julle weer binnekort te verwelkom.

Thala Thala
Annette R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat ‘n weggesteekte juweel klipgooi van Pretoria af! Die oomblik wanneer mens van die Zmolotopad afdraai op die grondpad weet jy jy is uit die stad en wag die pragtige bosveld vir jou!

Die verblyf is of vir 2 mense of ouers met twee kinders. Netjies, pragtige linne en lekker matras! Die lugversorging was ook ‘n groot bonus in die hitte! Die koel lapa-stoep was net wat ons wou hê en laat middae kon ons na die wegsteek-boma teen die wildsplaas vlug en ure langs die vuur sit en lekker vleisbraai! Die swembad net enkele treë van die rondawel af, was ‘n lafenis gewees. My man kon ook lekker met sy bergfiets gaan ry! Dawie was ‘n perfekte gasheer en ons het geweet hy is beskikbaar as ons hom nodig sou hê! Ons beveel dit sterk aan! Dankie ook Dawie vir die spesiale afslag wat jy aangebied het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Baie Dankie Annette vir die mooi resensie. Ons put soveel genot daaruit as ons gaste die chalet soveel geniet. Dankie vir julle ondersteuning.Sal julle enige tyd julle weer graag akkomodeer.

Thala Thala
Heleen F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen F
Gesin met klein kinders

Rustig, netjies, beeldskoon.

Dankie vir wonderlike 2 nagte! Dit was baie rustig en skoon! Ons dogtertjie het baie lekker gespeel en was veilig!! Ons nou uitgerus vir die nuwe jaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie Heleen.
Dit is goed om te hoor julle het die verblyf geniet. Dankie vir die positiewe resensie en ondersteuning. Die chalet is pragtig skoon agter gelaat. Dankie en kom gou weer.

Thala Thala
Koos D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos D
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Baie rustig, kinders het dit baie geniet om orals rond te hardloop en bietjie in die bos te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winifred B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winifred B
Gesin met klein kinders

Fantasmagories verby!

Baie rustige bosveld-kuier. Skoon en netjies. Die tuin is beslis iets om oor huis toe te praat, beeldskoon. Sal beslis weer kom kuier! Die hondekinders, Saartjie en Frikkie, het diep binne-in ons harte geklim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victoria C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Victoria C
Gesin met klein kinders

Dawie was amazing! He was kind, caring, and considerate.

We had a great holiday that wasn't too far to travel with a toddler.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F
Gesin met tieners

Salig.

Die plekkie is baie netjies en baie mooi. Die eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Goed ingerig. Rustig en salig. Ons het so lekker gekuier. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer.
Sal julle graag weer in die toekoms terug verwelkom!!

Thala Thala
Clarissa G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa G
Saam met vriende

Pragtige plek tussen die wild en natuur.

Ek sal beslis Thala Thala aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal J
Gesin met klein kinders

Pragtig, skoon, 10 uit 10 vir gasvryheid.

Dawie het ons met die intrapslag so welkom laat voel, hy het regtig uit sy pad uit gegaan om vir ons en die kinders gemaklik en lekker te maak. Die rondawel is ten volle toegerus en daar is letterlik alles wat jy nodig het. Ons sal vir seker weer by Thala Thala gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorina V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorina V

Was so lekker rustig en werklik geniet.

Dawie is baie vriendelik en behulpsaam. Die huisie het als wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly en geslaap. Sommer van die swembadrand kon ons die mooi bokke sien. Sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Gesin met klein kinders

Saligheid.

As mens wil wegkom uit die besige woel van die stad, is dit die plek vir jou. Dawie is ongelooflik gasvry en maak heeltyd seker dat als nog reg is. Ons het 'n baie lekker tyd as gesin gehad. Sal beslis hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie Chantelle vir die mooi resensie. Dis vir ons belangrik dat ons gaste gemaklik en ontspanne is. Hoop ons sien julle binnekort weer. Dankie vir die ondersteuning,

Thala Thala
Johan W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief waarde vir geld.

Thala Thala was regtig die moeite werd. Dankie Dawie vir jou uitstekende gasvryheid. Sal weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie Johan vir die positiewe resensie. Ons gaste se tevredenheid is ons motivering om selfs beter diens te lewer. Hoop ons sien julle gou weer.

Thala Thala
Roxanne M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne M
Saam met vriende

A lovely weekend.

Dawie was an excellent host, very friendly and helpful. The cottage is beautiful and extremely homely. We had the best weekend, thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Thank you Roxanne for your positive review. It was a pleasure hosting you and your friends. Hope to see you again very soon.

Thala Thala
Debbie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Pragtige plek - mak kameelperd het vir groot opwinding gesorg. Eienaar was uiters behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Gesin met klein kinders

Wonderlike tyd gehad!

Ek kan die verblyf aanbeveel. Dawie, die eienaar en gasheer, was great. Mooi natuurskoon. Wildkyk was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie Louis vir die positiewe resensie. Bly julle het die verbly geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Thala Thala
Piet G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Wat 'n pragtige plek, lekker privaat, boomryk, ten volle toegerus, besonder netjies en skoon, Dawie het uit sy gaan uit sy pad uit gegaan om dit vir ons 'n besondere spesiale naweek te maak. Selfs die kameelperd het moeite gedoen om ons te kom verwelkom. Ons sal Thala Thala baie sterk aanbeveel vir 'n paartjie wat 'n rustige wegbreek op hulle eie wil geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janita G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita G
Gesin met klein kinders

Fantastiese wegbreek.

Thala Thala is als wat geadverteer word en meer. Rustig en goed ingerig. Die kinders het die feëtjietuin terdeë geniet, baie aktiwiteite in die omliggende omgewing. Absoluut die moeite werd, sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie. Ons probeer om sover as moontlik ons gaste se verwagtinge te oortref. Ons sal julle graag terug verwelkom.

Thala Thala
Rolien W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolien W
Gesin met tieners

Heerlike wegkomplekkie naby die stad.

Lieflike plekkie, pragtig toegerus, silwerskoon en vreeslike vriendelike eienaar. Baie dankie, ons het heerlik gerus (sien uit na die swembad).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie, Rolien. Ons streef daarna om ten alle tye te verbeter. Hoop die swembad gaan 'n verbetering wees. Ons sal julle graag weer terug verwelkom.

Thala Thala
Fred O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place to escape the maddening crowd.

Dawie is an amazing host. Did a small cycle ride with him, most informative. Cottage was absolutely spotless. Saw most amazing stars from braai area. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire K
Gesin met klein kinders

Delightful, peaceful place.

Such a delightful, peaceful place. Well stocked self-service facility with the most beautiful garden surroundings. We really enjoyed the peace and quiet and wandering around the lovely garden and our lovely breakfasts on the veranda overlooking all the greenery. We had a family wedding nearby and it was perfect for us to rest and enjoy. The roads to Thala Thala were much better than any other dirt roads around the area that we visited.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Thank you for your rating. Hope to welcome you back soon.

Thala Thala
Nele C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nele C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute waarde vir geld in 'n rustige, pragtige omgewing.

Pragtige, netjiese plekkie in 'n tropiese tuin met klip-paadjies uitgelê. Die plek het alles wat mens benodig - volledige DStv, rustigheid, privaatheid en heerlike braaigeriewe. Dis gerieflik naby aan Pretoria, tog voel dit asof mens in die middel van die bos sit. Die swembad word tans gebou en gaan 'n welkome toevoeging wees vir die warm somersdae. Ons het veilig gevoel met die elektriese heining, hekke en sekuriteitshekke. Ons kan Thala Thala absoluut aanbeveel - dis waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie Nele, dit was aangenaam om julle te akkommodeer. Die chalet is netjies agtergelaat en ek sal julle graag weer, binnekort hier verwelkom. Dankie vir julle ondersteuning.

Thala Thala
Bernard B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sakpas en bo verwagting.

Beeldskone plek in die beeldskone natuur. Dis die rustigheid self, Oom Dawie is baie vriendelik en behulpsaam. Lekker naby aan die stad, maar tog voel jy myle weg van alles. Perfek vir 'n paartjie wat uit die stad will kom vir 'n wegbreek, Dinokeng is lekker naby vir 'n dag uitstappie. Goed toegerus en die advertensie en realiteit ontmoet mekaar. Sal hoogs aanbeveel en sal met graagte teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie Bernard. Altyd lekker om gaste te onthaal wat die eenheid so mooi skoon laat. Hoop ons sien julle binnekort.

Thala Thala
Maryke P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke P
Gesin met klein kinders

Vir ‘n rustige natuurskoon-wegbreek is hierdie nét die plek!

Ek sal met graagte mense verwys na Thala Thala! Dit het 'n wonderlike bosveld-atmosfeer en die gasheer is vriendelik en behulpsaam. Geniet die stukkie bos met 'n bosveldvuurtjie wat knetter en die sterre was raakbaar is! Verder is daar absoluut alles wat jy nodig het en dit is netjies en skoon. ‘n Mooi tuin met paadjies wat elke kinderverbeelding aangryp! Thala Thala sal ons beslis weer sien. Dankie Dawie vir julle gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie Maryke vir die positiewe resensie. Ons verwelkom julle gou weer.

Thala Thala
Wilma V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Gesin met tieners

Rustig, baie skoon, alles wat nodig is en meer.

Baie gasvry. vriendelike mense (en diere). Dankie vir alles. Ons het die rus en stilte nodig gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie Wilma, vir die resensie. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Thala Thala
Vanessa K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa K
Gesin met tieners

Pragtige bosveld-atmosfeer.

Baie vriendelike, gasvry chalet. Rustig en mooi tuin en bosveld-atmosfeer. Lekker braaigeriewe met boma.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie vir die resensie. Dit was lekker om julle hier te hë. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Thala Thala
Riaan V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

Naweekwegbreek.

Ten spyte van die kragonderbreking en weer het ons gesin die plekkie baie geniet. Baie netjies en skoon. Die kinders was bly oor Dawie wat die dammetjie gevul het om lekker net te kon afkoel, te kan fietsry en paadjies speel saam Frikkie (jack russel). As groot kampers was dit heerlik om net 'n slag te kon af wees en te gaan rus sonder kamp opslaan en stukkie bos te geniet met 'n bosveld vuurtjie wat knetter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie vir jou resensie. Jammer oor die kragonderbrekings en die gepaardgaande jakkalsies. Beloof julle volgende besoek sal 'n onvergeetlike ondervinding wees.

Thala Thala
Monique S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Ons het 'n lieflike tyd by Thala Thala gehad, gasvryheid is tops en die omgee, dankie Dawie. Daar is genoeg speelplek, veral die tuinpaadjies het seun vreeslik geniet en baie besig gehou. Baie rustige en ontspannende plek om by te bly. Die verblyf is mooi en netjies en baie goed toegerus. Ons kon maklik in die kar klim en 'n dag uit spandeer saam as gesin en ander plekke ook bekyk en weer terug keer na 'n gemaklike en rustige atmosfeer. Sal beslis weer daar bly en Thala Thala aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons sal julle graag weer wil akkommodeer.

Thala Thala
Anton S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was fantasties gewees, so mooi en rustig.

Ek en my vrou het 'n naweek se wegbreek nodig gehad weg van die stad en werk af. Ek moet sê dit was so lekker gewees vanaf ons daar aangekom het tot ons weer moes ry. Die eienaar is so behulpsaam en vriendelik. Ek sal met graagte mense soontoe verwys en ek gaan definitief weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.

Thala Thala
Owen D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen D
Saam met vriende

Perfect service.

The place was welcoming and the hosts were very friendly. Great place to spend out of the Jo'burg lights. The owner also gave us a credit day because we left a day earlier due to an emergency.Great service and planning to visit again end of the month.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met baie aandag aan detail.

Ons het heerlik gekuier. Naby aan Dinokeng Game Reserve, veilig en gerieflik en kinders het die paadjies in die tuin baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie.

Thala Thala
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rencia V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia V

Aangenaam verras.

Dis 'n baie netjiese, skoon rondawel wat ek met graagte sal aanbeveel. Ons het al baie meer betaal vir baie minder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Thala Thala
Aletta S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta S

Baie rustig.

Baie rustig gewees. Baie vriendelik ontvang. Sal definitief aanbeveel. Netjies en georganiseerd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Dankie vir jou resensie Alet.

Thala Thala
Elmare T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ervaring en die gasheer was so vriendelike en behulpsaam.

Thala Thala sal ons beslis weer sien. Dit is so rustig en ons kon net ontspan en die natuur geniet. Ons sal beslis Thala Thala weer besoek. Ons is gasvry ontvang en het dadelik op ons gemak gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Thala Thala
Martie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Saam met vriende

Dit was awesome.

Dit is 'n baie rustige en lekker wegbreekplek. Baie lekker geleë en die enigste aanbeveling wat ek sal maak is dat daar 'n aparte toilet van die hoofslaapkamer moet wees aangesien die plek toegerus is vir 4 persone en 1 kind. Verder is daar absoluut alles en dit is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Thala Thala
Maggie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige area.

Ons is baie vriendelik ontvang en dis 'n juweel van 'n plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thala Thala se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Thala Thala
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 71, Leeukloof, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6hslYn46cnZt9L5dmY8kAtmMDDKk7EfsVPZTfQcLYPMdl0VyQk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 82 5 1 5 Plot 71 Leeukloof 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5252 28.494
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem