Thanda Vista B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Plettenbergbaai, bekend vir sy uitgestrekte wit strande en uitsonderlike klimaat, staan bekend as "Die juweel van die Tuinroete". Met 'n skouspelagtige uitsig van die Indiese Oseaan, manjifieke berge en inheemse woude, het die vroeë Portugese ontdekkers dit "Bahia Formosa" (of "pragtige baai") genoem.

Hier in Plett word die natuur en sport gekombineer om aan besoekers die geleentheid te bied om enige van die verskeie doendinge te geniet, soos om gholf te speel, luilekker in die son op die strand te lê, stap in die woude of langs die strande, besoek diereparke, of gaan soek walvisse en dolfyne, ens. Saans kan jy kies tussen 'n verskeidenheid uitstekende restaurante.

Thanda Vista (Thanda beteken "liefde" in die Afrikatale) is 'n eksklusiewe B&B vestiging net minute van die wit strande van Plettenbergbaai. Ons is intiem, eksklusief en privaat, en bied 5 luukse en suite-slaapkamers, 'n gastesitkamer met 'n biblioteek, musieksentrum en rekenaar (met gratis WiFi breëband internet-toegang), parkeerplek op die perseel, ontbytkamer met 'n pragtige uitsig oor die baai; 'n dakterras met fantastiese walviskykgeleenthede of om net luilekker in die son te lê.

As jarelange inwoners van Plett, verwelkom JP en Petro van der Walt jou persoonlik by Thanda Vista, en beloof dat, met ons intieme kennis van die gebied, jy meer as genoeg sal hê om te doen en dat jy vir ewig hier sal wil bly.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thanda Vista B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za