Plettenbergbaai Akkommodasie by Thanda Vista B&B | LekkeSlaap
+31

Thanda Vista B&B

B&B

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
2-Enkelbedkamer
B&B
Dubbelkamer met 'n koningingrootte-bed, see- en berguitsigte
B&B
2-enkelbedkamer, see- en berguitsigte
B&B
Belasting en Ekstras

Kinderbeleid:
Ons laat ongelukkig geen kinders onder 14 toe nie.

Voorwaardes/Notas:
Balans van bedrag met aankoms betaalbaar.
Rook is verbode binnenshuis. Dit word slegs in aangewese rookareas toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 704
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 704
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 704
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susanstraat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmMjUxZWY5LWJjNjYtNGJkNS1iYzNjLThlMTY0ZThjMDFiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 704  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 8 Susan Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.04219 23.37311
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za