Thandabantu Game Lodge
2 resensies
Wildsplaas
- Kapasiteit: 60 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mapogsgrounds Ptn 119, Plaas 500, Roossenekal, 1066, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 390 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Thandabantu Game Lodge is 'n lieflike lodge wat ideaal is vir natuurliefhebbers en in Roossenekal, 40 km vanaf Dullstroom geleë is. Dis ideaal vir 'n gesinsvakansie en bied rus en vrede vir 'n onvergeetlike ervaring!
Dié lodge bied verblyf in 8 chalets. 2 is groot gesin-chalets met en suite-storte en waaiers.
Die lodge bied ook 2 swembaddens, restaurant en kroeg, ontvangsarea en 'n kapel.
Thandabantu bied ook verskeie doendinge, soos wildkyk, wildritte, wildwandels, perdry, karaoke, bootritte, waterglyplanke en veerpyltjies.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.3 uit 5van 2 resensies vir Thandabantu Game Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ligging
- Mapogsgrounds Ptn 119, Plaas 500, Roossenekal, 1066, Limpopo
- Gaste dink Thandabantu Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Roossenekal Platorand Limpopo
- Kapasiteit: 60 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mapogsgrounds Ptn 119, Plaas 500, Roossenekal, 1066, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom