Bela-Bela Akkommodasie by Thandile Country Lodge | LekkeSlaap
+47
+47

Thandile Country Lodge

29 resensies
Wildsplaas
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daniels Rust Plaas, Alma-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Thandile Country Lodge is op die oudste plaas in Bela-Bela geleë en dateer uit 1856. Kom beleef die oorspronklike plaashuis wat pragtig gerestoureer is en 7 luukse kamers met gratis WiFi bied. Vyf van die kamers het nog die oorspronklike geelhoutplafonne, luukse baddens en storte. Al die kamers lei na die stoep wat rondom die huis strek en 'n uitsig op die Waterberg, die damme en die diere bied.

Verblyf kan as selfsorg of B&B bespreek word en in die laasgenoemde geval word 'n aparte fooi per persoon gehef. Daar is 'n selfsorgkombuis, maar aandetes kan vooraf bestel word.

'n Spyskaart met opsies word saam met die verwelkomingsbrief aan gaste gestuur wanneer die bespreking bevestig word. Aandete bestaan uit 'n braai met 3 vleise, 2 slaaie en varsgebakte brood en pap en sous. As alternatief is daar 'n verskeie potjies waarvan 'n groep met meer as 6 gaste kan kies.

Daar is 'n rustieke plonspoel met 'n dek naby die restaurant waar gaste op 'n warm dag kan afkoel. Die lodge bied ’n volledig gelisensieerde restaurant vir spesiale geleenthede. DStv is beskikbaar in die gemeenskaplike sitarea van die restaurant.

Die lodge bied begeleide perdritte wat begin by R220 per persoon per uur of R320 vir 2 ure aan onervare en ervare ruiters, wat gaste die kans bied om die wild en natuur op die rug van 'n perd te ervaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 29 resensies vir Thandile Country Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Daniels Rust Plaas, Alma-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Thandile Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daniels Rust Plaas, Alma-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmMzQwMTEyLTk5OTctNGM5Zi05ZWQ4LTdkOWFhMzljMzUyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Farm Daniels Rust Alma Road 0480 Limpopo 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -24.80898122817 28.182286582672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za