Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thanizimbi Game Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Geen musiek word na 22:00 toegelaat nie. Al die chalets is naby mekaar en klank beweeg snags baie ver in die Bosveld.
Geen gebruik van konfetti of enige ander plastiekpartytjieprodukte nie.
Aangesien dit nou veldbrandseisoen is, mag gaste nie oop vure maak nie. Slegs vure van 'n standaardgrootte word toegelaat.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thanizimbi-wildsplaas, Thabazimbi, 0002, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5LfA3UEHsLuzZyeSUPPbgfyQ7twehIwOtW4tlVf4MbZ8vmQLX2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 135 5 1 5 Thanizimbi Game Farm Thabazimbi 0002 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.578535 27.542226
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem