Thatchfoord Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie elegante lodge is geleë in Morningside Manor, een van Sandton se veiligste en rustigste voorstede en kyk uit oor die oewers van die Sandrivier, met 'n oorvloed van voëllewe.

Thatchfoord Lodge is nie net 'n gemiddelde B&B nie, maar eerder 'n huis-weg-van-die-huis wanneer gaste op reis is vir besigheid, vakansie of selfs 'n kort verblyf in Johannesburg. Die meubels, ontwerp en grasdak skep 'n huislike atmosfeer en met die kalmerende klanke van die Sandrivier wat verbyvloei, sal jy vergeet dat jy eintlik in die hartjie van die stad is.

Die meeste van ons 9 ruim, en-suite kamers kyk uit oor die groot, sprankelende swembad, stoep en skaduryke tuin, alles tot die beskikking van ons gaste.

Die herberg is gerieflik geleë binne minute van Sandton City, Rivonia, Woodmead en Sunninghill, met toegang tot die snelweë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thatchfoord Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false