Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The 14th at LCE

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1200 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie. Gaste moet ná 22:30 stil wees.
Daar is baie sportentoesiaste en kinders wat in die landgoed se strate hardloop, fietsry en speel, en daar is ook baie diere wat op die perseel wei. Neem asb. die landgoed se spoedbeperkings ernstig op.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 280
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 280
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 280
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsanck-keeromstraat 1172, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA130700b69166a9d265a83963cae40d236821f0e99751108be90ea4400aced4d1755cc9659df245d7be6a88215d258b37e462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 280 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1172 Vogelsanck Close Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.06479361051 18.047549548479
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem