The Ace's Ellipse
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Karkloof Crescent, Midrand, Johannesburg, 2066, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Ace's Ellipse is 'n lieflike, pragtige woonstel wat selfsorgverblyf in die bedrywige Waterfall City se middestad bied.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Dit beskik ook oor 'n tweesitplek-etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi. Verder lei die woonstel na 'n onderdakstoep waar gaste asemrowende sonsondergange en ongeëwenaarde uitsigte oor die Gauteng-stadskom kan geniet.
Gaste het ook eksklusiewe toegang tot The Luna Club, wat 'n verskeidenheid gesondheid-, sake- en vermaakopsies bied, wat hierdie eenheid ideaal maak vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Selfsorg
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R518 per bespreking
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |