The African Rock Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The African Rock Guesthouse is 'n gastehuis in 'n stedelike gebied, naamlik Florida in Roodepoort. Dis in die weste van Johannesburg geleë en bied maklike toegang tot winkelsentrums en erfenisterreine. Die gastehuis is net 59 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, 35 km vanaf Lanseria Lughawe en 16 km vanaf die sakekern.

The African Rock Guesthouse bied verblyf in standaard kamers en 'n gesinskamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die eiendom is veilig met geslotekringtelevisie en 'n veiligheidswag. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Komplimentêre pendeldiens is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The African Rock Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za