The Albany Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Albany Hotel is in die hartjie van die besige middestad van Durban geleë. Durban is in KwaZulu-Natal geleë en is veral bekend vir sy goue strand, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, straatbasaars en gewilde branderplankry-bestemmings.

Die hotel het 9 standaardkamers, 36 tripelkamers en 9 gesinskamers wat altesaam slaapplek vir 135 gaste bied. Al die kamers het gemaklike beddens, en suite-badkamers, elektroniese kluise, haardroërs, telefone, WiFi, lugversorging en 'n TV met 20 DStv-kanale.

Geriewe op die perseel sluit rolstoelvriendelike geriewe, konferensiegeriewe, 24 uur-ontvangs, 'n restaurant, babaoppasdiens op versoek, lughawependeldiens op versoek en veilige parkeerplek teen 'n ekstra koste in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Albany Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R799 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]