Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Aloes Farm

Selfsorg
The Studio
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Studio beskik bied slaapplek aan 6 gaste en oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n werkstasie vir 'n skootrekenaar. Hierdie slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n hoekbad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n verwarmer teen die muur vir die koue aande. Daar is 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond, asook 'n groot geelhouttafel. Die sitarea is oopplan met die leefarea en het gemaklike meubels om 'n kaggel en 'n slim-TV. Hout word voorsien. Die leefarea lei na 'n groot stoep deur dubbeldeure. Die gemaklike rusbanke en swaaistoel is die ideale plek om 'n boek te lees en 'n koppie koffie te geniet terwyl die kinders in die tuin speel. Die stoep met braaigeriewe het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en bankies. Alle kunswerke in die kothuis is oorspronklik en alle skilderye is te koop. Die Afro-Scandi-dekor komplimenteer die oorspronklike kuns teen die muur.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is ’n ekstra troeteldier-skoonmaakfooi van R200 indien gaste hul troeteldiere saambring.
Met aankoms word die volgende items voorsien:
- Vuurmaakhout
- Houtskool
- Tee, suiker en koffie
- Tuisgemaakte warmsjokolade
- Tuisgemaakte muesli
- Handseep
- Skottelgoedseep en skottelgoedtablette.

Gaste is welkom om 'n skoonmaakdiens van Maandag tot Saterdag teen 'n ekstra koste te versoek.

Die laaste 2 km stuk pad na die plaas is 'n grondpad. Dit is 'n goed versorgde pad en geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Gallery
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Gallery is 'n moderne drieslaapkamerkothuis met 'n pragtige uitsig oor die Albert Falls-dam. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die oopplan-leefarea het 'n toegeruste kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV teen die muur en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Die stoep lei na 'n vuurput met 'n uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
1 xEkstra enkelmatras
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is ’n ekstra troeteldier-skoonmaakfooi van R200 indien gaste hul troeteldiere saambring.
Met aankoms word die volgende items voorsien:
- Vuurmaakhout
- Houtskool
- Tee, suiker en koffie
- Tuisgemaakte warmsjokolade
- Tuisgemaakte muesli
- Handseep
- Skottelgoedseep en skottelgoedtablette.

Gaste is welkom om 'n skoonmaakdiens van Maandag tot Saterdag teen 'n ekstra koste te versoek.

Die laaste 2 km stuk pad na die plaas is 'n grondpad. Dit is 'n goed versorgde pad en geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 12D D494, Langs Hilton College-weg, The Aloes Farm, , 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc019f820a20458075d3cad4b1a526d283c657238a72ef8dc385f025c26bd8ab45bbb7c26a53a42e95245b30dcf01157d4814?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm 12D D494, Off the Hilton College Road The Aloes Farm 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.511361 30.31696
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem