Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Aloes Farm

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir The Aloes Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jean F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean F
Besigheidsreis

Calming / peaceful.

Was great and calming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Gesin met tieners

Baie lekker huis met alles wat jy nodig het en binne bereik vir alle roetes in die omgewing.

Die huis is baie ruim met alles wat nodig is en meer. Die verwelkoming en moeite wat hulle vir ons gedoen het was skitterend. Die huis is binne bereik van al die roetes waarvoor die Midlands bekend is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Wonderlik. Shelagh gee aandag aan die heel fynste detail.

Alles was net perfek. Van die verwelkomingsbord tot die mandjie eetgoed, die muesli (so heerlik het bestel en saamgebring), koffie, linne, handdoeke, liquid soap by die wasbakke, USB port multiplugs, extension leads, hout vir die vuur en kaggel, noem dit en dit was daar! Nogmaals baie dankie. Ons het heerlik gebly. Enigste hartseer deel was dat die vakansie so vinnig verby was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Aloes Farm se terugvoer

Baie dankie Lizette dat jy gekies het om by die studio te bly. Dit was so lekker om jou wonderlike familie en klein hondjies te ontmoet. Ons is so bly om te hoor dat julle dit so geniet het.

The Aloes Farm
Corne C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C
Gesin met tieners

Amazing plekkie.

Wat 'n ervaring! Pragtige plek en perfek geleë in Hilton-omgewing. Shelagh was so behulpsaam en vriendelik. Sy het ons so tuis en welkom laat voel. Huis is so mooi en netjies. Die dekor is iets wat in 'n tydskrif behoort en alles is silwerskoon. Die tuisgemaakte warmsjokolade is fantasties. Hierdie plekkie en die warm mense het alle verwagtinge oortref en ek sal beslis weer daar bly as ek in die omgewing is. Bederf jouself en gaan bietjie daarheen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Aloes Farm se terugvoer

Dankie Corne, vir jou bemoedigende resensie. Een van die gunsteling dele van ons besigheid is dat ons wonderlike mense soos jy en jou familie kan ontmoet. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang as julle in die omgewing is.

The Aloes Farm
Kelly W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly W
Saam met vriende

Country getaway doesn't get any better.

The hosts have made sure there is everything and more you could ever need for a stay away from home. The accommodation is beautifully decorated, clean and a great space to share with friends or family. It's very safe and secure and there are lovely walks right on your doorstep. Will definitely be back with my MTB bike!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Aloes Farm se terugvoer

Thank you Kelly for choosing to stay at The Studio! We loved meeting you and having you all to stay.
We look forward to showing you all the great MTB tracks in our area when you next visit.

The Aloes Farm
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 12D D494, Langs Hilton College-weg, The Aloes Farm, , 3245, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc019f820a20458075d3cad4b1a526d283c657238a72ef8dc385f025c26bd8ab45bbb7c26a53a42e95245b30dcf01157d4814?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm 12D D494, Off the Hilton College Road The Aloes Farm 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.511361 30.31696