Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Anchor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 1, Gordonsbaai, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Anchor is 'n eksklusiewe, ruim woonstel met 'n prentjiemooi uitsig oor Gordonsbaai se hawe. Dié moderne woonstel bied 'n uitsig oor die baai, die seiljaghawe en die hawebedrywighede. Gaste sou selfs in seisoentyd 'n walvis of 'n skool dolfyne kon sien!

Die woonstel het moderne afwerkings en is smaakvol versier. Dit het glasskuifdeure wat na die stoep lei wat beteken dat die woonstel baie natuurlike lig en sonskyn kry en dat die vars seelug instroom wanneer die deure oopgeskuif word.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis het graniettoonbanke, 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf.

Gedurende kragonderbrekings (beurtkrag) is daar 'n steunkragstelsel wat krag kan voorsien aan 'n lig, 'n laaier, die TV en WiFi. Dit verseker gerieflike en genotvolle verblyf.

Daar is 2 leerbanke in die leefarea wat maklik as enkelslaapbanke ingespan kan word. Linne vir die rusbanke word voorsien.

Op die onderste verdieping is daar 'n privaat stoepdek met 'n Jacuzzi, braaigeriewe, 'n pizza-oond, sitplek en oorgenoeg skaduwee.

Die motorhuis is beskikbaar en daar is 'n afstandbeheer-motoroprit wat ook veilige parkeerplek aan gaste se voertuie bied.

Die ligging van die eenheid is naby wynplase, restaurante en bekende gholfbane. Dit is aan die voet van die Faure Marinerylaan, naby pragtige roetes vir landskapsritte na gewilde naburige dorpe soos Hermanus en Kaapstad is ook net 56 km ver.

Die woonstel is ideaal vir paartjies, sakereisigers of klein gesinne.

Slaapplek

’n Bespreking by The Anchor sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Anchor
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 83

Jaar gelys 8

Ligging

  • Faurestraat 1, Gordonsbaai, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Anchor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 1, Gordonsbaai, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9519eb77c06b5cb94f322468d89dda35f7c0e2b78d23517e265843788a504ccb811d6b546b4659ed927a32bfd38df153317?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1 Faure Street Gordon's Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.16561 18.859652
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem