Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Anchorage 18

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ring-weg Wes 11, The Anchorage 18, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 675 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Anchorage 18 is 'n selfsorg-eenheid in 'n luukse ontwikkeling aan die buitewyke van Vaal Marina 1,5 ure se ry vanaf Johannesburg. Die landgoed is op die waterfront geleë en het 'n eksklusiewe strook waterfront van 300 m. Die verblyf is ideaal vir paartjies, sakereisigers, gesinne en byeenkomste vir groot of klein groepe.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die stoep het 'n braai en sitplek waar gaste lekker kan kuier.

Slaapplek

’n Bespreking by The Anchorage 18 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Celestine Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 3

Jaar gelys 5

Ligging

  • Ring-weg Wes 11, The Anchorage 18, Vaal Marina, 1945, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vaal Marina Gauteng
Vanaf
Vanaf R3 675
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 675
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ring-weg Wes 11, The Anchorage 18, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a97d2deaaca025c983094545a5122fd0456d8cf7b0c708416dfcebae0302c8c762896ba5d4a14c1e7fa8f3896cd726e3bdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 675 per nag (plek vir 6) 11 Ring Road West The Anchorage 18 1945 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8619651 28.19878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem