LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Anchorage, Durban North | LekkeSlaap
+17

The Anchorage, Durban North

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlandsweg 32 , Parkhill, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

The Anchorage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige, privaat kothuis met 'n privaat ingang en onderdakparkeerplek. Dis apart van die hoofhuis en in Durban-Noord met toegang tot gewilde restaurante, winkels en strande.

Dié kothuis is ideaal vir 'n gesin, paartjie of enkelreisiger. Dis nie geskik vir 4 volwassenes nie. Dit beskik oor 1 kamer met 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die kamer het 'n plafonwaaier, oorgenoeg kasruimte, battery-laaipunte en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die leefarea het 'n oopplan-kombuis en -sitarea met 'n lessenaar, slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Daar is nie 'n oond nie.

Die kothuis word bereik via 'n pypsteel-oprit tot by 'n motorafdak langs die voordeur. Die gashere wat op die eiendom woon, bied privaatheid, maar is beskikbaar as jy iets nodig het. 'n Skoonmaker is van Maandag tot Vrydag beskikbaar en kan op versoek teen ekstra koste met wasgoed en strykwerk help.

Slaapplek

’n Bespreking by The Anchorage, Durban North sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir The Anchorage, Durban North
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Highlandsweg 32 , Parkhill, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Anchorage, Durban North het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R795
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R795
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlandsweg 32 , Parkhill, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbEysNyrwec6gvzYIGJlbppYvAacMRrk7DwCKxCJPGAvO0NuCrJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 32 Highlands Road Parkhill 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.785242 31.027925
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!