Randhart Akkommodasie by Fuhri Apartments | LekkeSlaap
+107

Fuhri Apartments

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuhriweg 42, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R699 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fuhri Apartments bied selfsorgverblyf in Randhart, Alberton net 5 minute vanaf die Newmarket Mall en Alberton se middedorp. Dit is ideaal vir gesinsvakansies en sakereisigers. Die eenheid het veselinternet.

Die verblyf beskik oor 3 kothuise, 'n huis en 'n woonstel. Die Anneks is ideaal vir 'n paartjie or 2 kinders, die Pruimkothuis is ideaal vir 'n paartjie of 2 volwassenes en 2 kinders, en die Hideaway is ideaal vir 'n paartjie of 2 volwassenes. Die Madison Huis het slaapplek vir 8 gaste en die Madison 2 woonstel het slaapplek vir 5 gaste.

Daar is parkeerplek op die perseel, 'n tuin en 'n swembad.

Fuhri is 5 minute vanaf Alberhart Tennisklub en Randhart se winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Fuhri Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Fuhriweg 42, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Fuhri Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuhriweg 42, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAidgaq5XsNwt5hrsKaC4jGACjkzRBONTZFhqbeSgIRnK7X7TMtx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R699  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 42 Fuhri Road Randhart 1449 Gauteng 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -26.2871339 28.119848
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za