LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fuhri Apartments | LekkeSlaap
+127

Fuhri Apartments

5 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 390 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Die Anneks
Selfsorg.
Pruimkothuis
Selfsorg.
Hideaway
Selfsorg.
Madison 2
Selfsorg.
Madison 1
Selfsorg.
Huisreëls

Was- en strykdiens beskikbaar teen R250 per dag.
Opruim van partytjies - R1000 sal gehef word as daar ongemagtige partytjies plaasgevind het.
Romantiese pakket beskikbaar teen R400 en op. Dit moet vooraf bespreek word. Dit sluit versierings (roosblare op bed en bad), wyn of sjampanje, blomme en sjokolade in.
Laat weet ten minste 48 uur voor die datum indien jy die pakket wil hê.

Gebottelde water beskikbaar teen R18 per bottel. 'n Gedeelte van die verkope van die water gaan aan liefdadigheid. Bestel asseblief vooraf indien jy water wil bestel en die water sal in die yskas wees wanneer jy daar aankom.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 299
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 299
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 299
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuhriweg 42, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAidgaq5XsNwt5hrsKaC4jGACjkzRBONTZFhqbeSgIRnK7X7TMtx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 299  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 42 Fuhri Road Randhart 1449 Gauteng 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -26.2871339 28.119848
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!