The Arches

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Arches is 'n selfsorghuis op 'n plaas naby Greylingstad op die R23 na Standerton. Dis omring deur 'n pragtige grasperk en bied 'n uitsig op 'n koppie met kunsvoorwerpe en 'n vlag wat tydens die Anglo-boereoorlog geplant is.

Dié huis het slaapplek vir 11 en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, en die vyfde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is baddens en storte.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel.

Die huis het ook 'n lieflike patio met 'n etenstafel en braaigeriewe. Dis lekker rustig en ideaal vir 'n naweekwegbreek.

Slaapplek

'n Bespreking by The Arches sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Arches gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za