The Armagh Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Armagh Guesthouse bied gerieflike B&B met 'n Ierse tema in Boksburg. Dié dorp bied winkelsentrums, waterparke en maklike toegang tot ander trekpleisters. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié huis het 'n Ierse styl en beskik oor 7 kamers. Elke kamer het 'n privaat ingang en badkamer. Daar is 7 kamers met slaapplek vir 2 en drie slaapkamers het slaapplek vir 3 en is ideaal vir 'n gesin.

Geriewe sluit 'n gemeenskaplike swembad, WiFi, DStv, gastesitkamer, Ierse kroeg, 'n lapa, sontstoele, eetarea en veilige parkeerplek in.

Boksburg bied verskeie besienswaardighede soos Emperors Palace Casino & Conference Centre, Wildwater Water Park, die bekende Oos-Rand vlooimarkte, en doendinge soos gholf by verskeie gholfbane, sandplankry by Mount Mayhem en verfbal by Blades and Triggers Paintball Range, rolbalklubs, en gratis fietsry- en hardloopklubs.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Armagh Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za