Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Armagh Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir The Armagh Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mmamane M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmamane M
Saam met vriende

Nice place to chill, staff so friendly also.

We really enjoyed our weekend with my friends, and it was our second time we came to the place. It's nice, clean, and the staff is friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Armagh Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your kind review

It is always a pleasure having you stay with us.

Regards
Sam
Team Armagh

The Armagh Guesthouse
Jacobus K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience with the owners and a very pleasant place to stay.

Very friendly staff, clean rooms, and a pleasant place to stay in Boksburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlie N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie N
Enkelreisiger

Rustigheid in besige stad.

Was lekker om na 'n besige dag die rustigheid van die gastehuis te kry. Genoeg spasie en stil. Seker nie nodig om te noem nie maar het altyd warm water gehad met lekker ontbyt elke oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Armagh Guesthouse se terugvoer

Thank you so much.
We are so happy you enjoyed your stay even though we hardly saw you.

We hope to see you again.
Best Regards,
Sam
Team Armagh

The Armagh Guesthouse
Hlanzeka N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hlanzeka N
Besigheidsreis

A little getaway.

The staff was great, the room and guesthouse was the absolute best. Definitely my go to place when I head back to Joburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Armagh Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your review.
It absolutely means the world to us.
Hope to see you soon.
Best Regards,
Sam,
Team Armagh

The Armagh Guesthouse
Ellarie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike vriendelike en behulpsame mense.

Vriendelike behulpsame diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Armagh Guesthouse se terugvoer

Hi Ellarie, thank you so much. It was wonderful having you stay at our Guesthouse and we hope to see you again. Best Regards, Team Armagh

The Armagh Guesthouse
Maureen M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen M
Saam met vriende

Perfect.

Lovely place. Clean. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Armagh Guesthouse se terugvoer

Thank you so much Maureen. We appreciate your review so very much. It was only a pleasure hosting you. We hope to see you again.
Best Regards,
Sam - Team Armagh

The Armagh Guesthouse
Danie A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en behulpsame personeel, skoon, netjiese verblyf.

Die verblyf het voldoen aan ons verwagtinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Ligging was great. Kamer baie mooi en skoon. Lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Armagh Guesthouse se terugvoer

Baie dankie! Ons is so bly dat alles was "great".

Team Armagh

The Armagh Guesthouse
Chris C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Rooms are clean and very well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaldene D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaldene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome little gem in the middle of Boksburg.

What a surprise to book into such a nice place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome klein juweel in die middel van Boksburg.

Wat 'n verrassing om in so 'n lekker plek te kon inboek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Armagh Guesthouse se terugvoer

Thank you so much Shaldene for your wonderful review.

We appreciate it so much and hope to see you again.

Kind Regards,

Sam and Team Armagh

The Armagh Guesthouse
Yolanda B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really neat and great service.

The rooms are very neat and has everything one needs. The facilities are also very good with a beautiful swimming pool, social areas etc. The staff is very friendly and efficient - definitely a place I would stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cj B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cj B
Saam met vriende

Baie lekker gewees

Daar was nie 'n afstandbeheer vir die TV in die kamer nie, die TV se drade het onnet gehang, die stort se water was nie lekker nie, dan warm dan koud dan weer eweskielik warm. Maar verder was alles baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josephine S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine S
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Als wat jy nodig het, mense is vriendelik en verblyf is baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Armagh Guesthouse se terugvoer

Thank you very much for your review it means the world to us and lets us know that we are on the right track with our service.

We hope to see you again,

Sam and the Team

The Armagh Guesthouse
Bridgette N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful birthday and anniversary weekend away. Much needed sleep was had.

Thank you so much for a relaxing amazing birthday and anniversary weekend away. I had much needed sleep and love to Bella and Z. And thank you so much for the delicious breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie R
Besigheidsreis

Lovely establishment!

Perfect accommodation for business or leisure stay. Spacious, neat and great value for money. The breakfast was exceptional too. Can highly recommend The Armagh Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Armagh Guesthouse se terugvoer

Hi Natalie

Thank you so much for your kind words and review! It means the world to us and helps us know we are on the right track with our service

We hope to see you soon. Keep safe

Regards,
Sam and the Team

The Armagh Guesthouse
Hendrik V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Besigheidsreis

Gemaklik, goeie waarde vir geld en baie vriendelike personeel.

Armagh bied goeie waarde vir geld, die kamers is gemaklik en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Haakplekke (wat weerspieël word in die verskeie beoordelings) was die volgende: Die WiFi het op die eerste dag nie gewerk nie. Die eerste kamer waarin ek was (ek is geskuif na die tweede dag nadat 'n groter kamer oopgegaan het) het geen lessenaar of werkspasie gehad nie. Om die sekuriteitshek oop te maak om uit te gaan moet mens uit die voertuig klim om die knoppie te druk. In 'n reënbui is dit ietwat on gemaklik en is ook 'n sekuriteitsrisiko. Die gebruik van 'n afstandbeheertoestel sal verkies word. Die gebrek aan laasgenoemde is ook 'n risiko op sy eie omdat mens moet wag vir die hek om vanself toe te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Armagh Guesthouse se terugvoer

Hello Hendik,

Thank you very much for your review, we appreciate your comments and suggestions and we will endeavor to improve these points.

We do however hope that you will stay with us again.

Keep safe and warm,

Sam and the Team

The Armagh Guesthouse
Marius M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Enkelreisiger

Uitstekende oornagverblyf.

Met aankoms, het die vriendelike gasvrou my by die hek ingewag en na my parkeerplek geneem. Die kamer is behoorlik toegerus met alles wat nodig is en die gasvrou het selfs ekstra koffie aangebied indien die sakkies in die kamer nie genoeg was nie. Dit is baie goed geleë aangesien winkels binne loop afstand is en OR Tambo lughawe ongeveer 8 km van daar is. Sam, die gasvrou, het selfs aangebied om 'n kospakkie te verskaf omdat ek reeds 04:00 moes uit klok om ’n vlug te haal. Ek sal vir seker The Armagh Guesthouse aanbeveel en weer daar oornag in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Armagh Guesthouse se terugvoer

Wow Marius. Thank you so much for your kind words. I am so happy that you enjoyed your stay with us.

We hope to see you soon.

Kind Regards
Sam

The Armagh Guesthouse
Lucas H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lucas H
Gesin met klein kinders

Very pleasant stay.

We enjoyed our short time a lot at The Armagh Guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan G - Jun 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best guesthouse I have ever stayed in!

Thanks Sam for going out of your way. Everything was 100% including the breakfast from the worlds friendliest "Irishman".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Armagh Guesthouse se terugvoer

Thank you very much for your wonderful review.

We hope to see you again soon

Regards

Sam

The Armagh Guesthouse
Andre D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsaam.

Loadshedding kry hulle nie onder nie ons het heeltyd krag gehad. Great mense met groot smiles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Armagh Guesthouse se terugvoer

Thank you for your wonderful review, I am so happy that you enjoyed your time with us.

Sam

The Armagh Guesthouse
Yolanda V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

Fantasties!

Ons verblyf was voorwaar uit die boonste rakke. Vriendelike personeel ook baie behulpsaam. Heerlike ontbyt. Ons het vanaf die eerste oomblik tuis gevoel. My seun het heerlik geswem. Samantha het belangstelling getoon in ons doen en late vanaf begin tot einde. Voorwaar 'n goeie belewenis gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Armagh Guesthouse se terugvoer

Hi Yolanda,

I am such an airhead (as you know) hee hee, I only saw your reply now. Thank you, and by the way, Guests like you make this business a pleasure.
Keep well friend

Sam

The Armagh Guesthouse
Aslam K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aslam K

Awesome place to stay.

Lovely and peaceful, close to shopping malls, very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo M
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik laat voel van aankoms tot vertrek.

Baie mooi en gemaklike plek om oor te slaap. Sal weer hulle besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Armagh Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie Christo,

Jou gesin is dierbaar en ek hoop om julle weer te sien.

Alles van die beste
Sam

The Armagh Guesthouse
Alwyn B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn B
Saam met vriende

Baie lekker en netjies en personeel is baie behulpsaam.

Baie dankie vir 'n lekker en rustige naweek. Die verblyf en kos was baie lekker en die kamers is netjies en die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilise K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise K
Gesin met klein kinders

'n Ierse uitvlug in Boksburg. Dit was 'n ware goeie verrassing.

Die plek is pragtig met fyn detail wat jy nie verwag nie. Ongelooflike lekker bed en ontbyt! Waarde vir geld. Sal definitief weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trichardtsweg 674, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99cb94495fe5a68bc344b5bcdf7c6529703e77cd365cc96d3aa87ea6a9a06a9e0a179d7d65001f59d13d7647642534a0a0d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 674 Trichardts Road Beyers Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.182399058966 28.253890728836