Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Art Box

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mayslaan 29, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Art Box bied selfsorgverblyf in 'n kothuis wat vas aan die eienaar se huis in Greyton is. Gaste het eksklusiewe gebruik an die kothuis, tuin, braai-area en swembad. The Art Box was aanvanklik 'n werkershuisie en het steeds die oorspronklike moddermuur wat uit 1893 dateer.

Dié verblyf is op 'n grondpad met toegang tot winkels en restaurante, omring deur berge, bome en voetslaanpaaie. Dis ideaal vir 'n romantiese wegbreek of om net te herlaai. Die eiendom is troeteldiervriendelik en omhein. Daar is ook 'n swembad, warmbad en 'n boma. Gaste kan ook die pizza-oond gebruik en hul eie bestanddele en pizza-basis saambring.

Daar is 'n buite-bad en -stort met warm en koue water. Daar is ook baie sitareas en 'n hangmat buite. Die omgewing is pragtig en voëlsang sal jou bekoor.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Die en suite-badkamers het storte. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by The Art Box sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir The Art Box
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 4

Ligging

  • Mayslaan 29, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Art Box het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mayslaan 29, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41a661b68ff14640ffb23ee50fd5dfd6d8dd18a0001dd942637222798428c6b7d34ff85e74b7f0294d0c3856d98e7baade8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 29 Mays Lane Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.05302544294 19.60519375582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem