The Artist's Cottage
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nuwestraat 15, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Die Artist's Cottage is 100 jaar gelede in die tipiese platdakstyl van die Karoowerkershuisies gebou. Met 'n en suite-slaapkamer en 2 buite-sitareas bied die vrolike kothuis nou aangename en gesellige selfsorgverblyf vir 2 gaste. Dis die perfekte basis vanwaar die skouspelagtige streek per motor, fiets, vliegtuig of te voet verken kan word. Besoeke na die plaaslike kunstenaar se ateljee kan ook gereël word.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat slaapplek vir tot 3 (2 in die kothuis en 1 in die aparte gastekamer) gaste het. Die kothuis het 'n kombuisie wat ten volle toegerus is. Perkallinne, handdoeke, japonne en pantoffels word voorsien en gaste het toegang tot plaaslike TV-kanale, WiFi en 'n restuarantbesprekingsdiens. Die gastekamer het tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi, maar geen kookgeriewe.
Die binnehof-terras bied 'n sitplek en 'n gemeenskaplike swembad. 'n Wasgoeddiens (met vooraf kennisgewing) is beskikbaar teen 'n klein addisionele fooi. Skaduryke parkeerplek op 'n stil, veilige plattelandse-straat is beskikbaar voor die kothuis.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Duits
- Italiaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Nuwestraat 15, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink The Artist's Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nuwestraat 15, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18