The Ashford
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Ashford Road, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Ashford is geleë in die stil, boomryke voorstad Parkwood in Johannesburg en bied gemaklike verblyf in 'n lieflike gastehuis. Gaste word begroet deur 'n klassieke, uitgestrekte patio wat ruim om die hele huis draai en 'n koel en winderige ruimte skep.
Sentraal tot die ontvangsarea is 'n pragtige atrium wat lig deur die gastehuis versprei.
Verblyf word aangebied in en suite-gastekamers, elk toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis vir waardevolle items, 'n werkarea en geselekteerde DStv-kanale. Elke gastekamer het 'n deur wat oopmaak na 'n skaduryke patio. 'n Engelse ontbyt word elke oggend bedien.
Vir die werkverslaafdes is daar gratis WiFi regdeur, en die gastehuis bied veilige parkering. Daar is ook 'n 24-uur-sekuriteitswag wat Ashfordweg patrolleer. Die gastehuis bied 'n stil gemeenskaplike sitkamer met 'n TV- en biblioteekarea, sowel as 'n sitkamer- en kroegarea en 'n lieflike privaat tuin. Rosebank-winkels en restaurante is naby geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 16 Ashford Road, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Gaste dink The Ashford het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Ashford Road, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang